Soedan

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
جمهورية السودان
Jumhūrīyat as-Sūdān (Arabies
Republic of the Sudan (Engels
Republiek van Soedan
Vlag van Soedan Embleem van Soedan
Vlag Embleem
Nasionale leuse: النصر لنا An-Naṣar li-nā
(Arabies vir: "Oorwinning is ons s'n")
Volkslied: نحن جند الله، جند الوطن
(Arabies vir: "Ons is die soldate van God, die soldate van die Moederland")
Ligging van Soedan
Hoofstad Khartoem

15°38′N 32°32′O / 15.633°N 32.533°O / 15.633; 32.533

Grootste stad Omdoerman
Amptelike tale Arabies en Engels[1]
Regering Federale Islamitiese
dominante party
presidensiële
grondwetlike republiek
Omar al-Bashir
Bakri Hassan Saleh
Onafhanklikheid
Vorming
• Nubiese koninkryke
• Sennar-dinastie
• Unifikasie met Egipte
• Anglo-Egiptiese Soedan
• Onafhanklikheid van die
Verenigde Koninkryk
en Egipte
• Huidige grondwet


3500 v.C.
1504[2]
1820
1899


1 Januarie 1956
9 Januarie 2005
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
1 886 068 km2  (16de)
728 215 myl2
feitlik niks
Bevolking
 - 2008-sensus
 - Digtheid
 
30 894 000[3] (omstrede)
16,4 / km2
42,4 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2014-skatting

$93,760 miljard[4]
$2 657,92[4]

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2014-skatting

$56,595 miljard[4]
$1 604,36[4]

MOI (2013) 0,473[5] (166ste)  –  medium
Gini (2008) 30,8[6] –  laag
Geldeenheid Pond (SDG)
Tydsone
 - Somertyd
OAT (UTC+3)
nie toegepas nie (UTC+3)
Internet-TLD .sd, سودان.
Skakelkode +249
Kaart wat Soedan en Darfoer vertoon

Soedan (Arabies: السودان‎ as-Sūdān, Engels: Sudan), amptelik die Republiek van Soedan (Arabies: جمهورية السودان Jumhūrīyat as-Sūdān, Engels: Republic of the Sudan), is 'n land in Noord-Afrika en die derde grootste land in Afrika. Dit grens aan Libië in die noordweste, Egipte in die noorde, Tsjad en die Sentraal-Afrikaanse Republiek in die weste, Suid-Soedan in die suide, Ethiopië en Eritrea in die ooste en die Rooisee in die noordooste. Khartoem is die hoofstad en Omdoerman is die grootste stad van Soedan.

Soedan het 'n oppervlakte van 1 886 068 km² en het 'n bevolking van 30 894 000 in 2008 gehad. Die Nylrivier vloei deur die land, wat deur die saamvloei van die Blou Nyl en die Wit Nyl in die hoofstad Khartoem gevorm word. Op 9 Julie 2011 verklaar Suid-Soedan sy onafhanklikheid van Soedan.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. (en) 2005 constitution in English”. URL besoek op 7 Augustus 2014.
  2. (en) Rayah, Mubarak B. (1978). Sudan civilization. Democratic Republic of the Sudan, Ministry of Culture and Information. p. 64. 
  3. (en) "Discontent over Sudan census", News24, 21 Mei 2009. URL besoek op 7 Augustus 2014.
  4. 4,0 4,1 4,2 4,3 (en) Soedan”. Internasionale Monetêre Fonds. URL besoek op 7 Augustus 2014.
  5. (en) 2014 Human Development Report Summary”. pp. 21–25 United Nations Development Programme: 2014. URL besoek op 7 Augustus 2014.
  6. (en) GINI index”. Wêreldbank. URL besoek op 1 Augustus 2014.


 
Lande en gebiede in Afrika

Lande: Algerië | Angola | Benin | Botswana | Burkina Faso | Burundi | Comore-eilande | Demokratiese Republiek van die Kongo | Djiboeti | Egipte | Ekwatoriaal-Guinee | Eritrea | Ethiopië | Gaboen | Gambië | Ghana | Guinee | Guinee-Bissau | Ivoorkus | Kaap Verde | Kameroen | Kenia | Lesotho | Liberië | Libië | Madagaskar | Malawi | Mali | Marokko | Mauritanië | Mauritius | Mosambiek | Namibië | Niger | Nigerië | Republiek van die Kongo | Rwanda | São Tomé en Príncipe | Senegal | Sentraal-Afrikaanse Republiek | Seychelle | Sierra Leone | Soedan | Somalië | Suid-Afrika | Suid-Soedan | Swaziland | Tanzanië | Togo | Tsjad | Tunisië | Uganda | Zambië | Zimbabwe

Omstrede gebiede: (Cabinda - Galmudug - Puntland) - Somaliland - Wes-Sahara
Afhanklike gebiede: Brits: Sint Helena, Ascension en Tristan da Cunha | Frans: Mayotte - Réunion | Portugees: Madeiraeilande | Spaans: Kanariese Eilande - Ceuta en Melilla

Lande van: Asië - Europa - Noord-Amerika - Oseanië - Suid-Amerika
Karibiese gebied - Midde-Ooste - Sentraal-Amerika