Mekka

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Mekka
مكة
Makkahi mukarramah.jpg

Kaart Vlag
Mecca, Saudi Arabia locator map.png
Flag of None.svg
Wapen
Coats of arms of None.svg
 Land Vlag van Saoedi-Arabië Saoedi-Arabië
 Provinsie Makkah
 Koördinate 21°25′00″N 39°49′00″O / 21.41667°N 39.81667°O / 21.41667; 39.81667
 Gestig op 4de eeu
 Oppervlakte:  
 - Totaal 850 vk km
 Hoogte bo seevlak 300 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2007) 1 700 000
 - Bevolkingsdigtheid 4 200/vk km
 Tydsone UTC +3
 Burgemeester Osama Al-Bar
 Amptelike webwerf holymakkah.gov.sa
Die Kaäba in Mekka

Mekka (Arabies: مكة, ook Mekka, die Eerwaarde, ‏مكة المكرّمة) is die heiligste stad van die Islam en lê in Saoedi-Arabië. Mekka het 'n bevolking van 1 700 000 (2007-sensus) en 'n oppervlakte van 850 km². Die Kaäba in Mekka is die rigting, of kiebla, van die daaglikse islamitiese gebed. In 570 is Mohammed, die profeet van Islam, in Mekka gebore. In 610 begin die Islamitiese openbaring en Mekka is een van die twee stede waar Mohammed die Koran van Allah ontvang. Met die vlug van Mohammed na Medina in 622 begin die islamitiese kalender. Tradisioneel is die stad vir nie-moslems gesluit.

Sien ook[wysig | wysig bron]