Tuisblad
Welkom by Wikipedia,
die vrye ensiklopedie wat deur enigeen verbeter en uitgebrei kan word.
|
|
Help ons om ’n Afrikaanse wêreldklas-ensiklopedie te skep. | |
Inleiding • Hulp • Kontak | Gebruikersportaal • Voorbladartikels • Kategorieë • Stel ’n vraag |
Voorbladartikel
Bernau bei Berlin (volledige amptelike naam ter onderskeiding van gelyknamige nedersettings sedert 1999, algemeen kort Bernau) is 'n stad in die administratiewe distrik Barnim van die Duitse deelstaat Brandenburg, sowat tien kilometer noord-oos van Berlyn, met 'n oppervlakte van 103,73 vierkante kilometer en 'n bevolking van 36 547 (soos op 31 Desember 2014). Die stad is sedert die vroeë 1920's in die openbare vervoerstelsel van Berlyn geïntegreer. Bernau het reeds omstreeks 1300 stadstatus gekry en het in die middeleeue vir sy lakens en bier bekend gestaan. In 1432 het die stad danksy sy stadsmuur en die heldemoed van sy bewoners die aanval van 'n Boheemse Hussiete-leër afgeweer -'n gebeurtenis wat jaarliks met 'n groot Hussiete-fees en optog herdenk word. In die nuus
Het u geweet...
...dat daar een vlag is wat nooit gesalueer of gestryk word nie? Op 20 Julie 1969 het Neil Armstrong en Buzz Aldrin 'n Amerikaanse vlag op die maan geplant wat tot vandag toe nog daar staan. ...dat varke uiters intelligente diere is? Hulle is ook skoner as meeste troeteldiere en lê slegs in modder omdat hulle nie sweetkliere het nie en modder of water nodig het om af te koel. Vandag in die geskiedenis
12 Desember: Onafhanklikheidsdag in Kenia (1963)
Voorbladbeeld
Kim Jeong-ho se magnum opus, Daedong Yeojido, 'n gedetailleerde kaart van Korea in 1861.
|
Vind artikels
|
|
Geografie - Geologie Afrika • Suider-Afrika • Amerika • Antarktika • Asië • Europa • Oseanië Rusland • Turkye • Verenigde State van Amerika Lande • Baaie • Berge • Eilande • Mere • Oseane • Riviere • Woestyne |
||
Geskiedenis |
||
Kultuur |
||
Religie |
||
Samelewing |
||
Taal |
||
Tegnologie |
||
Wetenskap |
||
Wikipedia in ander tale
|
||
Weergawes met meer as 1 000 000 artikels Cebuano • Deutsch • English • Español • Français • Italiano • 日本語 • Nederlands • Polski • Русский • Svenska • Winaray • Tiếng Việt |
||
Weergawes met meer as 750 000 artikels Português • 中文 |
||
Weergawes met meer as 500 000 artikels Українська |
||
Weergawes met meer as 250 000 artikels العربية • Català • Čeština • فارسی • Suomi • Magyar • Bahasa Indonesia • 한국어 • Bahasa Melayu • Norsk (bokmål) • Română • Srpskohrvatski / српскохрватски • Српски / srpski • Türkçe |
||
Weergawes met meer as 100 000 artikels Azərbaycanca • Беларуская • Български • Нохчийн • Dansk • Ελληνικά • Esperanto • Eesti • Euskara • Galego • עברית • हिन्दी • Hrvatski • Հայերեն • ქართული • Қазақша • Latina • Lietuvių • Baso Minangkabau • Norsk (nynorsk) • Simple English • Slovenčina • Slovenščina • ไทย • اردو • Oʻzbekcha • Volapük • Bân-lâm-gú |
||
Weergawes met meer as 50 000 artikels Беларуская (тарашкевіца) • Brezhoneg • Bosanski • Cymraeg • Kreyòl ayisyen • Кыргызча • Latviešu • Malagasy • Македонски • नेपाल भाषा • Occitan • Piemontèis • Shqip • தமிழ் • తెలుగు • Tagalog • Татарча / tatarça |
||
Lys van alle taalweergawes van Wikipedia |
||
Susterprojekte
|
||
|
||
|
||
|
||
|
||
|
||
|
||
|
||
|
Indien u die verkeerde datum sien of sjablone opgedateer het, moet u die voorblad verfris.
|