Tuisblad

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Welkom by Wikipedia,
Donderdag, 22 September 2016
Hier is tans 41 450 artikels in Afrikaans.
Help ons om ’n Afrikaanse wêreldklas-ensiklopedie te skep.
Inleiding  Hulp  Kontak Gebruikersportaal  Voorbladartikels  Kategorieë  Stel ’n vraag

Bluebg.png

Cscr-featured with ring.svg
Voorbladartikel
Die Topkapi-paleis gesien vanaf die Bosporus.

Die Topkapi-paleis (Turks: Topkapı Sarayı) of in Ottomaanse Turks: طوپقپو سرايى, gewoonlik getranslitereer as "Topkapi") is ’n paleis in Istanboel, Turkye. Dit was vier eeue lank die amptelike woning van die Ottomaanse sultans, van 1465 tot 1856.

Die paleis is ook gebruik vir staatsgeleenthede en koninklike vermaak en is vandag ’n groot toeriste-attraksie. Dit huisves ook die heiligste relieke van die Moslem-wêreld, soos die profeet Mohammed se mantel en swaard. Topkapı-paleis vorm deel van die monumente van die "historiese gebiede van Istanboel" wat in 1985 ’n Unesco-wêrelderfenisgebied geword het – dit word beskryf as "die beste voorbeeld[e] van ensembles paleise van die Ottomaanse tydperk."

Aanvanklike bouwerk het in 1459 begin op bevel van sultan Mehmet II, die veroweraar van die Bisantynse Konstantinopel. Die paleis is ’n kompleks wat bestaan uit vier binnehowe en talle geboue. Op die hoogtepunt van sy bestaan as keiserlike paleis het tot 4 000 mense daar gewoon en het dit ’n groter gebied as tans beslaan met ’n lang kuslyn. Dit is deur die eeue uitgebrei, met baie restourasies soos ná die aardbewing van 1509 en die brand van 1665. Daar was moskees, ’n hospitaal, bakkerye en ’n munt. Die direkte vertaling van die naam is "Kanonpoort-paleis"; dit is genoem na ’n poort daar naby wat nie meer bestaan nie.

Topkapı-paleis het teen die einde van die 17de eeu algaande minder belangrik geword toe sultans verkies het om meer tyd in hulle nuwe paleise aan die Bosporus deur te bring. In 1856 het sultan Abdülmecid I besluit om die hof na die nuwe Dolmabahçe-paleis te skuif – die eerste paleis in die stad wat in ’n Europese styl gebou is. Sekere funksies, soos die koninklike tesourie, moskee, biblioteek en munt het egter in die Topkapı-paleis gebly.

Ná die einde van die Ottomaanse tydperk in 1921 is die paleis op 3 April 1924 in ’n museum van die Ottomaanse tydperk verander. Dit het honderde kamers, maar net die belangrikstes is vir die publiek oop. Dit is vol voorbeelde van die Ottomaanse argitektuur en bevat groot versamelings porseleinware, klere, wapens, juweliersware, Ottomaanse miniatuur-skilderye, manuskripte met Islamitiese kaligrafie en muurbeelde.

...lees verder

Bluebg.png

HSAktuell.svg
In die nuus
Moeder Teresa in 1986

Bluebg.png

HSVissteduatt.svg
Het u geweet...

...dat seelikkewane die enigste likkewaan is wat gereeld onder seewater swem? Hulle duik tot 30 minute lank om seewier te vreet.

...dat Edmund Hillary oorspronklik 'n byeboer was? Dit was 'n somerwerk wat hom tyd gegee het om in die winter berge te klim.

Bluebg.png

HSDagensdatum.svg
Vandag in die geskiedenis

22 September: Onafhanklikheidsdag in Mali (1960)

Abraham Lincoln

Bluebg.png

HSBild.svg
Voorbladbeeld
’n Manlike vlakvark (Phacochoerus africanus) in die Tswalu Kalahari Reservaat, Noord-Kaap, Suid-Afrika.
Bluebg right.png
Vind artikels
Vista-xmag.png

Geografie - Geologie
Suid-Afrika  Namibië  Botswana  Mosambiek

Afrika  Amerika  Antarktika  Asië  Europa  Rusland  Oseanië

Lande  Baaie  Berge  Eilande  Mere  Oseane  Riviere  Woestyne

Geskiedenis
Argeologie  Datums  Kulturele geskiedenis  Oorloë  Religieuse geskiedenis  Rewolusies  Vroeë beskawings  Antieke Egipte

Kultuur
Akteurs  Argitektuur  Dans  Letterkunde  Mitologie  Griekse mitologie  Mode  Museums  Musiek  Rolprente  Taal  Vermaak

Natuur
Bewaringsgebiede  Diere  Plante

Religie
Agnostisisme  Baha'i  Boeddhisme  Christendom  Gnostisisme  Hindoeïsme  Islam  Judaïsme  Mitologie  Nuwe Era  Paganisme  Politeïsme  Satanisme  Sikhisme  Zoroastrisme

Samelewing
Besigheid  Ekonomie  Politiek  Sport  Vervoer

Taal
Kunsmatige taal  Natuurlike taal  Taalfamilies  Skryfstelsels

Tegnologie
Elektronika  Inligtingstegnologie  Klanktegnologie  Voertuigtegnologie

Wetenskap
Biologie  Chemie  Filosofie  Fisika  Natuurwetenskap  Psigologie  Sosiologie  Sterrekunde  Wiskunde

Artikelindeks  Kategorieboom  Lyste

Bluebg right.png
Wikipedia in ander tale
Gnome-globe.svg


Weergawes met meer as 1 000 000 artikels
CebuanoDeutschEnglishEspañolFrançaisItaliano日本語NederlandsPolskiРусскийSvenskaWinarayTiếng Việt
Weergawes met meer as 750 000 artikels
Português中文
Weergawes met meer as 500 000 artikels
Українська
Weergawes met meer as 250 000 artikels
العربيةCatalàČeštinaفارسیSuomiMagyarBahasa Indonesia한국어Bahasa MelayuNorsk (bokmål)‬RomânăSrpskohrvatski / српскохрватскиСрпски / srpskiTürkçe
Weergawes met meer as 100 000 artikels
AzərbaycancaБеларускаяБългарскиНохчийнDanskΕλληνικάEsperantoEestiEuskaraGalegoעבריתहिन्दीHrvatskiՀայերենქართულიҚазақшаLatinaLietuviųBaso MinangkabauNorsk (nynorsk)‬Simple EnglishSlovenčinaSlovenščinaไทยاردوOʻzbekchaVolapükBân-lâm-gú
Weergawes met meer as 50 000 artikels
Беларуская (тарашкевіца)‎BrezhonegBosanskiCymraegKreyòl ayisyenКыргызчаLatviešuMalagasyМакедонскиनेपाल भाषाOccitanPiemontèisShqipதமிழ்తెలుగుTagalogТатарча / tatarça

Lys van alle taalweergawes van Wikipedia


Bluebg right.png
Susterprojekte
Wikimedia-logo.svg
Commons-logo.svg Commons
Vrye media
Wiktionary small.svg Wikiwoordeboek
Vrye woordeboek
Wikinews-logo-51px.png Wikinews
Vrye nuusbron
Wikisource-logo.svg Wikisource
Die vrye biblioteek
Wikibooks-logo.svg Wikibooks
Vrye boeke
Wikiquote-logo.svg Wikiquote
Aanhalings
Wikispecies-logo.svg Wikispecies
Spesie-indeks
Wikimedia Community Logo.svg Meta-Wiki
Projekkoördinering