1909

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
1909
| 19de eeu | 20ste eeu | 21ste eeu |

◄ ◄ | | 1904 | 1905 | 1906 | 1907 | 1908 | ◄ 1909 ► | 1910 | 1911 | 1912 | 1913 | 1914 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Calendar-nl.png Kalenders  
Onze Jan.jpg
Onze Jan Hendrik Hofmeyr
Gregoriaanse kalender 1909
MCMIX
Ab urbe condita 2662
Armeense kalender 1358

ԹՎ ՌՅԾԸ

Sjinese kalender 4605 – 4606

乙申 – 丙酉

Ethiopiese kalender 1901 –1902
Hebreeuse kalender 5669 – 5670
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1964 – 1965
- Shaka Samvat 1831 – 1832
- Kali Yuga 5010 – 5011
Irannese kalender 1287 –1288
Islamitiese kalender 1327 –1327


Die jaar 1909 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 9de jaar van die 20ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure[wysig | wysig bron]

  • 10 Junie – 'n Referendum word in Natal gehou daaroor of dié Britse kolonie deel van die Unie van Suid-Afrika moet vorm. Daar is 11 121 stemme ten gunste en 3 701 daarteen.
  • 26 Julie – Die SS Waratah verdwyn spoorloos tussen Durban en Oos-Londen.
  • 19 DesemberBurgeroorlog breek uit in Honduras.
  • Die "Mission Station and Communal Reserve Act" Wet nr. 29 word in die staatskoerant afgekondig. Die dorpsbestuur moet volgens die wet in die hande van 'n gekose bestuursraad oorgaan.

Geboortes[wysig | wysig bron]

Sterftes[wysig | wysig bron]