Tuisblad
Welkom by Wikipedia,
die vrye ensiklopedie wat deur enigeen verbeter en uitgebrei kan word.
|
|
Help ons om ’n Afrikaanse wêreldklas-ensiklopedie te skep. | |
Inleiding • Hulp • Kontak | Gebruikersportaal • Voorbladartikels • Kategorieë • Stel ’n vraag |
Voorbladartikel
Sydney is die hoofstad van die deelstaat Nieu-Suid-Wallis in Australië en is die grootste en oudste stad in daardie land. Dit het 'n bevolking van byna 5 miljoen (2015) en word dikwels as die hoofstad van Australië aangesien, alhoewel dit eintlik Canberra is. Min stede besit so 'n presiese stigtingsdatum of so 'n kort en dramatiese geskiedenis soos Sydney. Op 18 en 26 Januarie 1788 het elf Britse skepe, wat vandag as Die Eerste Vloot (The First Fleet) bekend staan, met sowat 1 000 mense aan boord in Sydney se Botanybaai anker gegooi. Meer as 700 van hulle was gevangenes wat onder bevel van kaptein Arthur Phillip na Australië gedeporteer is. Die destydse Georgiaanse regstelsel het dikwels selfs vir klein oortredings van die wet die doodstraf opgelê. Sydney se eerste inwoners was dus nie noodwendig kriminele in die huidige betekenis van die woord nie, maar eerder arm skepsels wat tot deportasie "begenadig" is vir oortredings soos die onwettige pluk van komkommers in 'n vreemde tuin of die diefstal van 'n sakdoekie. In die nuus
Het u geweet...
...dat die drie gewildste televisie-uitsendings almal sportprogramme is? Die Olimpiese Somerspele, die Sokker-Wêreldbekertoernooi en Formule Een is die drie programme wat die grootste kykertalle lok. ...die eerste duikboot reeds in 1620 gebou is? Die Nederlandse Cornelius Drebbel het een vir die Engelse koning gebou en in die Teems getoets. Vandag in die geskiedenis
Voorbladbeeld
’n Nagfoto van die Verenigde State van Amerika in 2012.
|
Vind artikels
|
|
Geografie - Geologie Afrika • Suider-Afrika • Amerika • Antarktika • Asië • Europa • Oseanië Rusland • Turkye • Verenigde State van Amerika Lande • Baaie • Berge • Eilande • Mere • Oseane • Riviere • Woestyne |
||
Geskiedenis |
||
Kultuur |
||
Religie |
||
Samelewing |
||
Taal |
||
Tegnologie |
||
Wetenskap |
||
Wikipedia in ander tale
|
||
Weergawes met meer as 1 000 000 artikels Cebuano • Deutsch • English • Español • Français • Italiano • 日本語 • Nederlands • Polski • Русский • Svenska • Winaray • Tiếng Việt |
||
Weergawes met meer as 750 000 artikels Português • 中文 |
||
Weergawes met meer as 500 000 artikels Українська |
||
Weergawes met meer as 250 000 artikels العربية • Català • Čeština • فارسی • Suomi • Magyar • Bahasa Indonesia • 한국어 • Bahasa Melayu • Norsk (bokmål) • Română • Srpskohrvatski / српскохрватски • Српски / srpski • Türkçe |
||
Weergawes met meer as 100 000 artikels Azərbaycanca • Беларуская • Български • Нохчийн • Dansk • Ελληνικά • Esperanto • Eesti • Euskara • Galego • עברית • हिन्दी • Hrvatski • Հայերեն • ქართული • Қазақша • Latina • Lietuvių • Baso Minangkabau • Norsk (nynorsk) • Simple English • Slovenčina • Slovenščina • ไทย • اردو • Oʻzbekcha • Volapük • Bân-lâm-gú |
||
Weergawes met meer as 50 000 artikels Беларуская (тарашкевіца) • Brezhoneg • Bosanski • Cymraeg • Kreyòl ayisyen • Кыргызча • Latviešu • Malagasy • Македонски • नेपाल भाषा • Occitan • Piemontèis • Shqip • தமிழ் • తెలుగు • Tagalog • Татарча / tatarça |
||
Lys van alle taalweergawes van Wikipedia |
||
Susterprojekte
|
||
|
||
|
||
|
||
|
||
|
||
|
||
|
||
|
Indien u die verkeerde datum sien of sjablone opgedateer het, moet u die voorblad verfris.
|