1596
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
1596 |
◄ | 15de eeu | ◄16de eeu► | 17de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1591 | 1592 | 1593 | 1594 | 1595 | ◄ 1596 ► | 1597 | 1598 | 1599 | 1600 | 1601 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
![]() |
||||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1596 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 96ste jaar van die 16de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
Gebeure[wysig | wysig bron]
- 3 April – Alessandro Ottaviano de' Medici (later Pous Leo XI) word pouslike gesant na Frankryk.
- 5 Junie – Pous Clemens VIII stel sestien nuwe kardinale aan waaronder sy familielid Gian Francesco Biandrate di San Giorgio Aldobrandini en Camillo Borghese (later Pous Paulus V).
- 18 Desember – Pous Clemens VIII stel Philipp Wilhelm von Bayern aan as kardinaal.
Geboortes[wysig | wysig bron]
- 31 Maart – René Descartes, Franse wysgeer, wiskundige en natuurwetenskaplike († 1650)
- 12 Julie – Michail van Rusland, tsaar van Rusland († 1645)
Sterftes[wysig | wysig bron]
- 28 Januarie – Sir Francis Drake 'n Engelse Admiraal en ontdekkingsreisiger (* 1540).
- 9 September – Anna van Pole, was 'n Pools-Litause prinses (* 1523)