1786
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
1786 |
◄ | 17de eeu | ◄18de eeu► | 19de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1781 | 1782 | 1783 | 1784 | 1785 | ◄ 1786 ► | 1787 | 1788 | 1789 | 1790 | 1791 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1786 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 86ste jaar van die 18de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure[wysig | wysig bron]
- Die huidige hoofstad van Ysland, Reykjavík, word as 'n handelspos gestig.
- Die Duitse digter Johann Wolfgang von Goethe onderneem sy "Italiaanse reis".
- Die Kompanjie, in 'n poging om hierdie emigrante te beheer, setel 'n magistraat (Drostdy) op Graaff-Reinet.
- 8 Augustus – Jacques Balmat en Michel-Gabriel Paccard bestyg vir die eerste keer Europa se hoogste berg, die Mont Blanc.
- 18 Desember – Pous Pius VI stel sy neef Romoaldo Braschi-Onesti, prefek van die Apostoliese Paleis, aan as kardinaal.
Geboortes[wysig | wysig bron]
- 22 Maart – Joachim Lelewel, Poolse geskiedkundige, muntkundige en vryheidsvegter († 1861)
Sterftes[wysig | wysig bron]
- 21 Mei – Carl Wilhelm Scheele, 'n Sweedse chemiese apteker en die ontdekker van 'n aantal chemiese stowwe (* 1742)
- 17 Augustus – Fredrik II, koning van die Pruise (* 1712)
Gepubliseer[wysig | wysig bron]
Teologie[wysig | wysig bron]
- 28 November – Super solidate – teen Eybel se kritiek op die pous – deur Pous Pius VI.