1622

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
1622
| 16de eeu | 17de eeu | 18de eeu |

◄ ◄ | | 1617 | 1618 | 1619 | 1620 | 1621 | ◄ 1622 ► | 1623 | 1624 | 1625 | 1626 | 1627 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal
Calendar-nl.png Kalenders
Gregoriaanse kalender 1622
MDCXXII
Ab urbe condita 2375
Armeense kalender 1071

ԹՎ ՌՀԱ

Sjinese kalender 4318 – 4319

戊酉 – 己戌

Ethiopiese kalender 1614 –1615
Hebreeuse kalender 5382 – 5383
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 1677 – 1678
- Shaka Samvat 1544 – 1545
- Kali Yuga 4723 – 4724
Irannese kalender 1000 –1001
Islamitiese kalender 1031 –1031


Die jaar 1622 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 22ste jaar van die 17de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Gebeure[wysig | wysig bron]

  • 6 JanuariePous Gregorius XV stig die Congregatio de propagande fide met sy bul Inscrutabili divinae providentia.
  • 12 Maart – Pous Gregorius XV verklaar Teresa van Avila, Francis Xavier, Ignatius van Loyola, Philip Neri en Isodore die Werker, heilig.
  • 12 Maart – Pous Gregorius XV publiseer sy bul Decet Romanorum pontificem oor pouslike verkiesings.
  • 5 September – Pous Gregorius XV stel vier nuwe kardinale aan waaronder Armand-Jean du Plessis de Richelieu.
  • September – Die São João Baptista strand tussen die mondings van die Groot-Keirivier en die Groot-Visrivier.

Geboortes[wysig | wysig bron]

Sterftes[wysig | wysig bron]