1906
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
1906 |
◄ | 19de eeu | ◄20ste eeu► | 21ste eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1901 | 1902 | 1903 | 1904 | 1905 | ◄ 1906 ► | 1907 | 1908 | 1909 | 1910 | 1911 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||||
Senator Wetmore in 'n landaulet van Kriéger Electric omtrent 1906 | ||||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1906 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 6de jaar van die 20ste eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure[wysig | wysig bron]
- 18 April – Die Kaliforniese metropool San Francisco word deur 'n aardbewing verwoes.
- 22 April-2 Mei – Die Olimpiese "tussenspele" word in Athene, Griekeland, aangebied.
- 24 Desember – Reginald Fessenden doen die eerste radio-uitsending ooit.
Geboortes[wysig | wysig bron]
- 6 Januarie – Walter Battiss, Suid-Afrikaanse kunstenaar († 1982).
- 12 Januarie – Emmanuel Levinas, Franse filosoof († 1995).
- 4 Februarie – Clyde Tombaugh, Amerikaanse sterrekundige wat Pluto ontdek het († 1997).
- 4 Maart – Avery Fisher, Amerikaanse uitvinder, ondernemer, musiekgeesdriftige en filantroop († 1994).
- 13 April – Stella Blakemore, Suid-Afrikaanse skrywer van Afrikaanse jeugboeke († 1991).
- 21 Mei – Arnold Meiring, NG predikant en Transvaalse moderator († 1984)
- 11 Junie – NP van Wyk Louw, Suid-Afrikaanse digter, akademikus en dramaturg († 1970).
- 22 Junie – Billy Wilder, regisseur, in Sucha, Oostenryk (nou Pole) († 2002).
- 22 Junie – Anne Morrow Lindbergh, skrywer en vlieënier († 2001).
- 23 Junie – Wolfgang Koeppen, skrywer († 1996).
- 27 Junie – Catherine Cookson, outeur († 1998).
- 7 Julie – Satchel Paige, Amerikaanse bofbalspeler, in Mobile, Alabama.
- 8 Julie – Philip Johnson, Amerikaanse argitek († 2005).
- 18 Augustus – André van Gyseghem, Engelse akteur en teaterdirekteur († 1979).
- 28 Augustus – Sir John Betjeman, Engelse digter, skrywer en televisie-aanbieder († 1984).
- 25 September – Dmitri Sjostakovitsj, Russiese komponis († 1975).
- 8 Oktober – Gerry Brand, Springbokrugbyspeler († 1996).
- 14 Oktober – Hannah Arendt, Joods-Amerikaanse politieke teoretikus van Duitse afkoms († 1975).
- 9 Desember - Grace Hopper Amerikaanse wiskundige en rekenaarpionier, († 1992)
- 24 Desember – Anna Neethling-Pohl, Suid-Afrikaanse aktrise († 1992).
Sterftes[wysig | wysig bron]
- 29 Januarie – Christiaan IX, koning van Denemarke (* 1818).
- 13 Maart – Susan B. Anthony, was 'n Amerikaanse vroueregte-aktivis (* 1820).
- 19 April – Pierre Curie, dokter en ontvanger van die Nobelprys 1903 (* 1859).
- 23 Mei – Henrik Ibsen, 'n Noorse skrywer (* 1828).
- 16 Julie – Alfred Beit, Brits-Suid-Afrikaanse diamante- en goudmagnaat en filantroop (* 1853).