Tuisblad

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Welkom by Wikipedia,
Sondag, 4 September 2016
Hier is tans 41 230 artikels in Afrikaans.
Help ons om ’n Afrikaanse wêreldklas-ensiklopedie te skep.
Inleiding  Hulp  Kontak Gebruikersportaal  Voorbladartikels  Kategorieë  Stel ’n vraag

Bluebg.png

Cscr-featured with ring.svg
Voorbladartikel
Skerryvore se vuurtoring.

Skerryvore (afgelei van die Skots-Gaeliese Sgeir Mhòr wat "Groot Skeer" of "Eilandrots" beteken) is 'n afgeleë rif wat aan die weskus van Skotland, 19 kilometer suidwes van die eiland Tiree geleë is. Skerryvore is ook die naam van die vuurtoring op die skeer (eilandrots), wat met groot moeite tussen 1838 en 1844 deur Alan Stevenson gebou is.

Teen 'n hoogte van 48 m is dit die hoogste vuurtoring in Skotland. Die kusstasie was by Hynish op Tiree (wat nou 'n museum huisves), maar is later verskuif na Erraid, wes van Mull. Die afgeleënheid van die terrein het beteken dat opsigters ekstra betaling in goedere ontvang het. Die lig het ononderbroke sedert 1844 gebrand totdat 'n brand in 1954 vir vyf jaar bedryf in die wiele gery het. Die vuurtoring is in 1994 geoutomatiseer.

...lees verder

Bluebg.png

HSAktuell.svg
In die nuus
Moeder Teresa in 1986

Bluebg.png

HSVissteduatt.svg
Het u geweet...

... dat die koffiebone waarmee koffie gemaak word nie regtig boontjies is nie? In werklikheid is hulle die sade van die vrugte van die koffieplant.

... dat regeringstroepe in Grenoble in Frankryk op die vooraand van die Franse Rewolusie met dakteëls bestook is? Dit het in 1788 in die sogenaamde "Dae van die Dakteëls" plaasgevind.

Bluebg.png

HSDagensdatum.svg
Vandag in die geskiedenis

4 September:

Los Angeles

Bluebg.png

HSBild.svg
Voorbladbeeld
Leonardo da Vinci se Mona Lisa (1503–1505/1507) is een van die Paryse Louvre se waardevolste skatte en word beskou as een van die bekendste skilderye ter wêreld. Dit is 'n olieverfskildery op populierhout. Die afmetings daarvan is 77 cm by 53 cm.
Bluebg right.png
Vind artikels
Vista-xmag.png

Geografie - Geologie
Suid-Afrika  Namibië  Botswana  Mosambiek

Afrika  Amerika  Antarktika  Asië  Europa  Rusland  Oseanië

Lande  Baaie  Berge  Eilande  Mere  Oseane  Riviere  Woestyne

Geskiedenis
Argeologie  Datums  Kulturele geskiedenis  Oorloë  Religieuse geskiedenis  Rewolusies  Vroeë beskawings  Antieke Egipte

Kultuur
Akteurs  Argitektuur  Dans  Letterkunde  Mitologie  Griekse mitologie  Mode  Museums  Musiek  Rolprente  Taal  Vermaak

Natuur
Bewaringsgebiede  Diere  Plante

Religie
Agnostisisme  Baha'i  Boeddhisme  Christendom  Gnostisisme  Hindoeïsme  Islam  Judaïsme  Mitologie  Nuwe Era  Paganisme  Politeïsme  Satanisme  Sikhisme  Zoroastrisme

Samelewing
Besigheid  Ekonomie  Politiek  Sport  Vervoer

Taal
Kunsmatige taal  Natuurlike taal  Taalfamilies  Skryfstelsels

Tegnologie
Elektronika  Inligtingstegnologie  Klanktegnologie  Voertuigtegnologie

Wetenskap
Biologie  Chemie  Filosofie  Fisika  Natuurwetenskap  Psigologie  Sosiologie  Sterrekunde  Wiskunde

Artikelindeks  Kategorieboom  Lyste

Bluebg right.png
Wikipedia in ander tale
Gnome-globe.svg


Weergawes met meer as 1 000 000 artikels
CebuanoDeutschEnglishEspañolFrançaisItaliano日本語NederlandsPolskiРусскийSvenskaWinarayTiếng Việt
Weergawes met meer as 750 000 artikels
Português中文
Weergawes met meer as 500 000 artikels
Українська
Weergawes met meer as 250 000 artikels
العربيةCatalàČeštinaفارسیSuomiMagyarBahasa Indonesia한국어Bahasa MelayuNorsk (bokmål)‬RomânăSrpskohrvatski / српскохрватскиСрпски / srpskiTürkçe
Weergawes met meer as 100 000 artikels
AzərbaycancaБеларускаяБългарскиНохчийнDanskΕλληνικάEsperantoEestiEuskaraGalegoעבריתहिन्दीHrvatskiՀայերենქართულიҚазақшаLatinaLietuviųBaso MinangkabauNorsk (nynorsk)‬Simple EnglishSlovenčinaSlovenščinaไทยاردوOʻzbekchaVolapükBân-lâm-gú
Weergawes met meer as 50 000 artikels
Беларуская (тарашкевіца)‎BrezhonegBosanskiCymraegKreyòl ayisyenКыргызчаLatviešuMalagasyМакедонскиनेपाल भाषाOccitanPiemontèisShqipதமிழ்తెలుగుTagalogТатарча / tatarça

Lys van alle taalweergawes van Wikipedia


Bluebg right.png
Susterprojekte
Wikimedia-logo.svg
Commons-logo.svg Commons
Vrye media
Wiktionary small.svg Wikiwoordeboek
Vrye woordeboek
Wikinews-logo-51px.png Wikinews
Vrye nuusbron
Wikisource-logo.svg Wikisource
Die vrye biblioteek
Wikibooks-logo.svg Wikibooks
Vrye boeke
Wikiquote-logo.svg Wikiquote
Aanhalings
Wikispecies-logo.svg Wikispecies
Spesie-indeks
Wikimedia Community Logo.svg Meta-Wiki
Projekkoördinering