Tuisblad

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Welkom by Wikipedia,
Sondag, 24 Julie 2016
Hier is tans 40 815 artikels in Afrikaans.
Help ons om ’n Afrikaanse wêreldklas-ensiklopedie te skep.
Inleiding  Hulp  Kontak Gebruikersportaal  Voorbladartikels  Kategorieë  Stel ’n vraag

Bluebg.png

Cscr-featured with ring.svg
Voorbladartikel
Nama- en Herero-krygsgevangenes in 1904.

Die Namibiese volksmoord 1904 word beskou as die eerste volksmoord van die 20ste eeu. Dit het plaasgevind in Duits-Suidwes-Afrika (hedendaagse Namibië) van 1904 tot 1907 gedurende die sg. Wedloop om Afrika. Op 12 Januarie 1904 het die Herero's onder Samuel Maharero in opstand gekom teen die Duitse koloniale regering waarin Duitse setlaars ook gesterf het. In Augustus het die Duitse generaal Lothar von Trotha die Herero's verslaan in die Slag van Waterberg en hulle die woestyn van Omaheke ingedryf waar die meeste van hulle weens dors omgekom het. In Oktober het die Namas ook die wapen opgeneem teen die Duitsers en het hulldieselfde lot oorgekom as die Herero's. In geheel is tussen 24 000 en 65 000 Herero's (geraam op 50% na 70% van die totale Hererobevolking) en 10 000 (50% van die totale Namabevolking) doodgemaak. Die volksmoord is gekenmerk deur wydverspreide dood deur hongersnood en die inname van water wat deur die Duitsers in die Namibwoestyn met gif behandel is.

In 1985 het die Whitaker-verslag van die Verenigde Nasies Duitsland se poging tot die uitwissing van die Herero- en Namavolke van Suidwes-Afrika as een van die eerste volksmoorde van die 20ste eeu erken. Die Duitse regering het in 2004 amptelik vir die gebeure om verskoning gevra. Op 10 Julie 2015 het die Duitse regering as regsopvolger van die Duitse Keiserryk die gebeure amptelik as volksmoord erken.

...lees verder

Bluebg.png

HSAktuell.svg
In die nuus
’n Kunstenaarsvoorstelling van Juno by Jupiter

Bluebg.png

HSVissteduatt.svg
Het u geweet...

... dat die laaste moedertaalspreker van Kornies in 1780 gesterf het? Kornies is, soos Wallies en Bretons, 'n Keltiese taal van die Britonse groep. Dit is in Cornwall gepraat en pogings is in 1904 vir die eerste keer aangewend om die taal te laat herleef.
... dat 'n groot aantal immigrante uit Cornwall in myne in Suid-Afrika kom werk het? Die tinmyners het op die goudmyne in die ZAR gewerk en onder andere 'n rol gespeel in die vestiging van rugby as 'n sport in Suid-Afrika.

Bluebg.png

HSDagensdatum.svg
Vandag in die geskiedenis

24 Julie:

Machu Picchu

Bluebg.png

HSBild.svg
Voorbladbeeld
’n Lynstaan tydens ’n rugbywedstryd tussen die Franse Top 14-spanne Stade Toulousain en Lyon OU in die Stade Ernest-Wallon, Toulouse, op 7 Januarie 2012.
Bluebg right.png
Vind artikels
Vista-xmag.png

Geografie - Geologie
Suid-Afrika  Namibië  Botswana  Mosambiek

Afrika  Amerika  Antarktika  Asië  Europa  Rusland  Oseanië

Lande  Baaie  Berge  Eilande  Mere  Oseane  Riviere  Woestyne

Geskiedenis
Argeologie  Datums  Kulturele geskiedenis  Oorloë  Religieuse geskiedenis  Rewolusies  Vroeë beskawings  Antieke Egipte

Kultuur
Akteurs  Argitektuur  Dans  Letterkunde  Mitologie  Griekse mitologie  Mode  Museums  Musiek  Rolprente  Taal  Vermaak

Natuur
Bewaringsgebiede  Diere  Plante

Religie
Agnostisisme  Baha'i  Boeddhisme  Christendom  Gnostisisme  Hindoeïsme  Islam  Judaïsme  Mitologie  Nuwe Era  Paganisme  Politeïsme  Satanisme  Sikhisme  Zoroastrisme

Samelewing
Besigheid  Ekonomie  Politiek  Sport  Vervoer

Taal
Kunsmatige taal  Natuurlike taal  Taalfamilies  Skryfstelsels

Tegnologie
Elektronika  Inligtingstegnologie  Klanktegnologie  Voertuigtegnologie

Wetenskap
Biologie  Chemie  Filosofie  Fisika  Natuurwetenskap  Psigologie  Sosiologie  Sterrekunde  Wiskunde

Artikelindeks  Kategorieboom  Lyste

Bluebg right.png
Wikipedia in ander tale
Gnome-globe.svg


Weergawes met meer as 1 000 000 artikels
CebuanoDeutschEnglishEspañolFrançaisItaliano日本語NederlandsPolskiРусскийSvenskaWinarayTiếng Việt
Weergawes met meer as 750 000 artikels
Português中文
Weergawes met meer as 500 000 artikels
Українська
Weergawes met meer as 250 000 artikels
العربيةCatalàČeštinaفارسیSuomiMagyarBahasa Indonesia한국어Bahasa MelayuNorsk (bokmål)‬RomânăSrpskohrvatski / српскохрватскиСрпски / srpskiTürkçe
Weergawes met meer as 100 000 artikels
AzərbaycancaБеларускаяБългарскиНохчийнDanskΕλληνικάEsperantoEestiEuskaraGalegoעבריתहिन्दीHrvatskiՀայերենქართულიҚазақшаLatinaLietuviųBaso MinangkabauNorsk (nynorsk)‬Simple EnglishSlovenčinaSlovenščinaไทยاردوOʻzbekchaVolapükBân-lâm-gú
Weergawes met meer as 50 000 artikels
Беларуская (тарашкевіца)‎BrezhonegBosanskiCymraegKreyòl ayisyenКыргызчаLatviešuMalagasyМакедонскиनेपाल भाषाOccitanPiemontèisShqipதமிழ்తెలుగుTagalogТатарча / tatarça

Lys van alle taalweergawes van Wikipedia


Bluebg right.png
Susterprojekte
Wikimedia-logo.svg
Commons-logo.svg Commons
Vrye media
Wiktionary small.svg Wikiwoordeboek
Vrye woordeboek
Wikinews-logo-51px.png Wikinews
Vrye nuusbron
Wikisource-logo.svg Wikisource
Die vrye biblioteek
Wikibooks-logo.svg Wikibooks
Vrye boeke
Wikiquote-logo.svg Wikiquote
Aanhalings
Wikispecies-logo.svg Wikispecies
Spesie-indeks
Wikimedia Community Logo.svg Meta-Wiki
Projekkoördinering