Die Suid-Afrikaanse regering het ’n bemiddelaar van die organisasie Working on Fire (WoF) na Kanada gestuur om ’n oplossing te help vind vir die span brandbestryders se vergoedingsdispuut, het die departement van omgewingsake Sondag bekend gemaak. Edna Molewa, minister van omgewingsake, het die bemiddelaar gestuur. Albi Modise, woordvoerder van haar departement,