Net meer as ses maande nadat die borgtogaansoek geweier is van Christopher Panayiotou, die sakeman van Port Elizabeth wat van die moord op sy vrou aangekla word, sal hy Dinsdag ’n nuwe aansoek, glo gegrond op nuwe feite, indien. Panayiotou, vermeende baasbrein agter die moord, het Maandag saam met sy medebeskuldigdes, Sinethemba Nenemba en