Clipperton
Clipperton
|
|
---|---|
Départements | 0 |
Prefektuur | 0 |
Bevolking | 0 inw. (0) |
Bevolkingsdigtheid | 0 inw./vk km |
Oppervlakte | 11 vk km |
Arrondissemente | 0 |
Kantons | 0 |
Munisipaliteite | 0 |
President van Gewestelike Raad |
Brice Hortefeux |
Clipperton (Frans: Île de Clipperton of Île de la Passion, Spaans: Isla Clipperton of Isla de la Pasión) is 'n klein eilandjie (11 km²), wat in die Stille Oseaan in die suide van Meksiko geleë is. Die eiland het geen bevolking nie, maar Frankryk 'n militêre basis op die eiland hou. Die eilande is tans 'n woestyn, nadat krappe al die plante geëet het. Clipperton is vernoem ná John Clipperton, die Engelse ontdekker van die eiland. Die eiland is 'n direkte besitting van Frankryk en word geëis van Meksiko, wat die eiland vanaf 1905 tot 'n bemiddeling van die Italiaanse koning Viktor Emanuel III in 1931 beset het. Tussen 1858 en 21 Februarie 2007 het die eiland 'n deel van Frans-Polinesië uitgemaak.
|
||
---|---|---|
Antigua en Barbuda | Bahamas | Barbados | Belize | Costa Rica | Dominica | Dominikaanse Republiek | El Salvador | Grenada | Guatemala | Haïti | Honduras | Jamaika | Kanada | Kuba | Meksiko | Nicaragua | Panama | St. Kitts en Nevis | St. Lucia | St. Vincent en die Grenadine | Trinidad en Tobago | Verenigde State van Amerika | ||
Afhanklike gebiede: Koninkryk van Denemarke: Groenland | Frankryk: Clipperton - Guadeloupe - Martinique - Saint-Barthélemy - Saint-Martin - Saint-Pierre en Miquelon | Koninkryk van die Nederlande: Aruba - Curaçao - Sint Maarten | Nederland: Bonaire - Saba - Sint Eustatius | Verenigde Koninkryk: Anguilla - Bermuda - Britse Maagde-eilande - Kaaimanseilande - Montserrat - Turks- en Caicos-eilande | Verenigde State: Amerikaanse Maagde-eilande - Navassa - Puerto Rico | ||
Lande van: Afrika Asië Europa Oseanië Suid-Amerika |