Dhaulagiri

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Dhaulagiri
Die suidelike wand van Dhaulagiri
Die suidelike wand van Dhaulagiri
Ligging Nepal
Hoogte 8 167[1] meter
Prominensie 3 357[1]
Reeks Himalaja
Koördinate 28°41′54″N 83°29′15″O / 28.69833°N 83.48750°O / 28.69833; 83.48750Koördinate: 28°41′54″N 83°29′15″O / 28.69833°N 83.48750°O / 28.69833; 83.48750
Eerste bestyging 13 Mei 1960
Eerste bestyger(s) Kurt Diemberger
Peter Diener
Ernst Forrer
Albin Schelbert
Maklikste roete Noordoostelike kam
Ligging van Dhaulagiri op 'n kaart (Nepal)
Dhaulagiri
Dhaulagiri
Dhaulagiri soos vanaf die noordooste gesien, met oostelike wand, noordoostelike kam en noordelike wand

Dhaulagiri (Nepali: धौलागिरी dhaulāgirī) is 'n berg in die Himalaja wat net suid van die grens tussen Nepal en Tibet (Volksrepubliek van Sjina) geleë is. Met 'n hoogte van 8 167 meter is dit die sewende hoogste berg van Asië en die wêreld ná die Berg Everest, die K2, die Kangchenjunga, die Lhotse, die Makalu en die Cho Oyu. Die Dhaulagiri is net 35 km wes van die Annapurna geleë. Die naam van die berg is afgelei van die Sanskrit-woorde धवल (dhawala), "skitterende, wit, mooi", en गिरि (giri) "berg".

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 (en) "Dhaulagiri, Nepal". Peakbagger.com. Besoek op 25 Mei 2015.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]