1847
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
1847 |
◄ | 18de eeu | ◄ 19de eeu ► | 20de eeu | ► ◄ ◄ | ◄ | 1842 | 1843 | 1844 | 1845 | 1846 | ◄ 1847 ► | 1848 | 1849 | 1850 | 1851 | 1852 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1847 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 47ste jaar van die 19de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure[wysig | wysig bron]
- 19 April – Pous Pius IX stel die Consulta di Stato aan.
- 10 Junie – Die Chicago Tribune begin publikasie.
- 26 Julie – Liberië word die eerste onafhanklike republiek in Afrika.
- 2 Oktober – Pous Pius IX stel munisipale bestuur van Rome in.
- James Prescott Joule formuleer die wet oor die behoud van energie (in die vorm van warmte asook meganiese energie).
- Amptelike stigting van die dorpie Whittlesea in die Oos-Kaap.
Geboortes[wysig | wysig bron]
- 11 Februarie – Thomas Edison, Amerikaanse uitvinder († 1931).
- 8 Maart – Ds. Johannes Rudolph Albertyn, een van die mees gevierde kanselredenaars in die Nederduitse Gereformeerde Kerk († 17 Junie 1920).
- 22 Maart – Georges de Villebois-Mareuil, Franse militêre leier en vegter in Tweede Vryheidsoorlog († 1900)
- 10 April – Joseph Pulitzer, Hongaars-Amerikaanse verslaggewer, koerantuitgewer, advokaat en filantroop († 1911).
- 5 September – Jesse James, Amerikaanse bankrower.
- 10 Oktober – Stephanus Jacobus du Toit, Afrikaanse stryder en stigter van die GRA († 1911).
- 22 Oktober – Koos de la Rey, Boeregeneraal gedurende die Tweede Vryheidsoorlog († 1914).
- 8 November – Bram Stoker, Ierse skrywer († 1912).