1832
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
1832 |
◄ | 18de eeu | ◄ 19de eeu ► | 20de eeu | ► ◄ ◄ | ◄ | 1827 | 1828 | 1829 | 1830 | 1831 | ◄ 1832 ► | 1833 | 1834 | 1835 | 1836 | 1837 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1832 was 'n skrikkeljaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Sondag begin het. Dit was die 32ste jaar van die 19de eeu n.C. In teenstelling met gewone jare het die jaar 366 dae en 'n 29 Februarie gehad.
Gebeure[wysig | wysig bron]
- 12 Februarie – Ecuador annekseer die Galápagos-eilande.
- 2 Julie – Pous Gregorius XVI stel Giuseppe Maria Velzi, O.P., meester van die Apostoliese Paleis en Mario Mattei, tesourier-generaal van die Apostoliese Kamer aan as kardinale.
- 17 Desember – Giovanni Maria Mastai-Ferretti (later Pous Pius IX) word aartsbiskop-biskop van Imola.
Geboortes[wysig | wysig bron]
- 15 April – Wilhelm Busch, Duitse digter († 1908).
- 6 Julie – Maksimiliaan I van Meksiko († 1867).
- 30 September – Lord Frederick Sleigh Roberts, Britse maarskalk († 1914)
- 15 Desember – Alexandre Gustave Eiffel, Franse ingenieur († 1923).
Sterftes[wysig | wysig bron]
- 22 Maart – Johann Wolfgang von Goethe, 'n Duitse skrywer, digter, dramaturg, skilder, regsgeleerde en filosoof (* 1749).
- 21 September – Sir Walter Scott, 'n Skotse digter en skrywer (* 1771).
Gepubliseer[wysig | wysig bron]
Teologie[wysig | wysig bron]
- 27 Mei – Summo Iugiter Studio, oor gemengde huwelike, deur Pous Gregorius XVI.
- 9 Junie – Cum Primum, oor burgerlike gehoorsaamheid, deur Pous Gregorius XVI.
- 15 Augustus – Mirari Vos, teen liberalisme, deur Pous Gregorius XVI.