2010

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
2010

| 20de eeu | ◄ 21de eeu ► | 22de eeu |

◄ ◄ | | 2005 | 2006 | 2007 | 2008 | 2009 | ◄ 2010 ► | 2011 | 2012 | 2013 | 2014 | 2015 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis
Calendar-nl.png Kalenders
Gregoriaanse kalender 2010
MMX
Ab urbe condita 2763
Armeense kalender 1459

ԹՎ ՌՆԾԹ

Sjinese kalender 4706 – 4707

丙丑 – 丁寅

Ethiopiese kalender 2002 –2003
Hebreeuse kalender 5770 – 5771
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 2065 – 2066
- Shaka Samvat 1932 – 1933
- Kali Yuga 5111 – 5112
Irannese kalender 1388 –1389
Islamitiese kalender 1431 –1431


Die jaar 2010 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 10de jaar van die 21ste eeu n.C. Dit was ook die eerste jaar van die dekade 2010's. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Die jaar is deur die Verenigde Nasies as die Internasionale Jaar van Biodiversiteit gedenk.

Eugène Terre'Blanche wreedaardig op sy plaas vermoor.
Die Sokker-Wêreldbekertoernooi word in Suid-Afrika aangebied.

Gebeure[wysig | wysig bron]

Sterftes[wysig | wysig bron]