2011

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
2011

| 20de eeu | ◄ 21de eeu ► | 22de eeu |

◄ ◄ | | 2006 | 2007 | 2008 | 2009 | 2010 | ◄ 2011 ► | 2012 | 2013 | 2014 | 2015 | 2016 | | ► ►

Dae | Eeue | Geskiedenis
Calendar-nl.png Kalenders
Gregoriaanse kalender 2011
MMXI
Ab urbe condita 2764
Armeense kalender 1460

ԹՎ ՌՆԿ

Sjinese kalender 4707 – 4708

丁寅 – 戊卯

Ethiopiese kalender 2003 –2004
Hebreeuse kalender 5771 – 5772
Hindoekalenders
- Vikram Samvat 2066 – 2067
- Shaka Samvat 1933 – 1934
- Kali Yuga 5112 – 5113
Irannese kalender 1389 –1390
Islamitiese kalender 1432 –1432


Die jaar 2011 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Saterdag begin het. Dit was die 11de jaar van die 21ste eeu n.C en die 2de jaar van die dekade 2010’s. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.

Die Verenigde Nasies het 2011 verklaar as die Internasionale Jaar van Woude.[1]

Uitsig oor Rikuzentakata, Japan, na die verwoestende aardbewings en tsoenami van 11 Maart 2011.
Die ruimtependeltuig Atlantis se laaste vlug.

Gebeure[wysig | wysig bron]

Sterftes[wysig | wysig bron]

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. United Nations Observances”. Verenigde Nasies. URL besoek op 30 November 2010.
  2. (en) N.Y. Times - Osama bin Laden is killed