1875
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
1875 |
◄ | 18de eeu | ◄ 19de eeu ► | 20de eeu | ► ◄ ◄ | ◄ | 1870 | 1871 | 1872 | 1873 | 1874 | ◄ 1875 ► | 1876 | 1877 | 1878 | 1879 | 1880 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1875 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Vrydag begin het. Dit was die 75ste jaar van die 19de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure[wysig | wysig bron]
- 7 Januarie – Die Tünel, die tweede oudste ondergrondse stedelike spoorlyn word ingewy in Istanboel.
- 14 Augustus – Die Genootskap van Regte Afrikaners word gestig onder leiding van Ds. S.J. du Toit.
- Henry James publiseer sy Künstlerroman Roderick Hudson
- Die argeologiese opgrawings in die Griekse Olympia begin.
Geboortes[wysig | wysig bron]
- 1 April – Edgar Wallace, Engelse skrywer († 1932)
- 6 Junie – Thomas Mann, Duitse skrywer († 1955)
- 5 Julie – Japie Hauptfleisch, Boere kryger († 1901).
- 28 Augustus – M.E.R., Afrikaanse skrywer († 1975).
- 1 September – Edgar Rice Burroughs, Amerikaanse skrywer en skepper van Tarzan († 1950).
- 4 Oktober – Gustav Preller, joernalis, redakteur en geskiedskrywer († 1943).
- Aleister Crowley, wat die konsep van towerkrag gedefinieer het in okkultisme
Sterftes[wysig | wysig bron]
- 17 Februarie – Friedrich Wilhelm August Argelander, Duitse sterrekundige (* 22 Maart 1799).
- 27 Maart – Abraham Faure die vader van die Teologiese Kweekskool op Stellenbosch (* 1795).
- 8 Mei – John Thomas Baines, was 'n Engelse kunstenaar en ontdekkingsreisiger van die Britse kolonies van Suider-Afrika en Australië (* 1820).
- 29 Junie – Ferdinand I, keiser van Oostenryk (* 1793).
- 31 Julie – Andrew Johnson, die 17de President van die Verenigde State (* 1808).
- 4 Augustus – Hans Christian Andersen, 'n Deense feëverhaal skrywer en digter (* 1805).