1863
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
1863 |
◄ | 18de eeu | ◄ 19de eeu ► | 20de eeu | ► ◄ ◄ | ◄ | 1858 | 1859 | 1860 | 1861 | 1862 | ◄ 1863 ► | 1864 | 1865 | 1866 | 1867 | 1868 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis |
![]() |
||||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1863 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Donderdag begin het. Dit was die 63ste jaar van die 19de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure[wysig | wysig bron]
- Vrede 'n dorp in die Oos-Vrystaat word gestig.
- 20 Junie – Wes-Virginië word die 35ste deelstaat van die Verenigde State.
- 1 Julie – Begin van die Slag van Gettysburg.
- 3 Julie – Einde van die slag van Gettysburg. Oorwinning vir die Noordelike Magte.
Geboortes[wysig | wysig bron]
- 1 Januarie – Pierre de Coubertin, historikus († 1937).
- 15 Januarie – Wilhelm Marx, Duitse politikus en rykskanselier († 1946).
- 26 Januarie – Samuel Cronwright, boer, politikus, eggenoot van die skrywer Olive Schreiner († 1936).
- 17 Maart – Dr. Frans Engelenburg, Suid-Afrikaanse joernalis en koerantredakteur en twee maal voorsitter van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns († 21 Augustus 1938).
- 3 April – Henry van de Velde, Belgiese argitek en ontwerper († 1957).
- 15 Julie – Thomas Maskew Miller, Suid-Afrikaanse boekhandelaar en uitgewer († 1926).
- 30 Julie – Henry Ford, Amerikaanse motorvervaardiger († 1947).
- 31 Augustus – Johannes Egbertus Vixseboxse, ’n Nederlands-gebore Suid-Afrikaanse argitek en bouaannemer († 1943).
- 12 Desember – Edvard Munch, Noorweegse skilder († 1944).
Sterftes[wysig | wysig bron]
- Erasmus Smit, eerste predikant van die Voortrekkers (* 1778).
- 3 Maart – William John Burchell, 'n Engelse ontdekkingsreisiger, natuurkundige, botanikus, kunstenaar en skrywer (* 1781)
- 25 Junie – Johann Karl Ehrenfried Kegel, Duitse landbouwetenskaplike en ontdekkingsreisiger (* 1784).
- 13 Augustus – Eugène Delacroix, Waterverfskilder (* 1798).