Tuisblad
Welkom by Wikipedia,
die vrye ensiklopedie wat deur enigeen verbeter en uitgebrei kan word.
|
|
Help ons om ’n Afrikaanse wêreldklas-ensiklopedie te skep. | |
Inleiding • Hulp • Kontak | Gebruikersportaal • Voorbladartikels • Kategorieë • Stel ’n vraag |
Voorbladartikel
Die nasionale vlag van Azerbeidjan is op 9 November 1918 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n horisontale driekleur in rooi, blou en groen met ’n wit sekelmaan en agtpuntige ster in die middel van die rooi baan. Tussen 1920 en 1991 het Azerbeidjan ’n ander vlag gebruik omdat die land toe deel uitgemaak het van die Sowjetunie. In die Azerbeidjanse Grondwet word na die vlag verwys en die vlag word ook twee keer genoem in die Azerbeidjanse volkslied. Op land word die vlag as burgerlike, staats- en oorlogsvlag; op see word dit gebruik as die burgerlike, staats- en vlootvaandel asook as die vlootgeus. Die vlag geniet ook amptelike status in die Nachitsjewanse Outonome Republiek. ’n Presidensiële bevel het 9 November, die datum waarop die vlag in 1918 aanvaar is as die nasionale vlag van die Azerbeidjanse Demokratiese Republiek, as die nasionale vlagdag vasgestel. In die nuus
Het u geweet...
... dat 'n eland tot 1 000 kilogram kan weeg? Dit maak die eland die grootste van die boksoorte, alhoewel hy, nes die buffel, tot die subfamilie "beesagtiges" behoort. ... dat 'n lid van die Britse koningshuis in Suid-Afrika gesterf het? Prins Christian Victor van Sleeswyk-Holstein het tydens die Anglo-Boereoorlog op 29 Oktober 1900 in Pretoria aan maagkoors gesterf.Vandag in die geskiedenis
Voorbladbeeld
|
Vind artikels
|
|
Geografie |
||
Geskiedenis |
||
Kultuur |
||
Religie |
||
Samelewing |
||
Tegnologie |
||
Wetenskap |
||
Wikipedia in ander tale
|
||
Weergawes met meer as 1 000 000 artikels Deutsch • English • Español • Français • Italiano • Nederlands • Polski • Русский • Svenska • Winaray • Tiếng Việt |
||
Weergawes met meer as 750 000 artikels Cebuano • 日本語 • Português • 中文 |
||
Weergawes met meer as 500 000 artikels Українська |
||
Weergawes met meer as 250 000 artikels العربية • Català • Čeština • فارسی • Suomi • Magyar • Bahasa Indonesia • 한국어 • Bahasa Melayu • Norsk (bokmål) • Српски / srpski |
||
Weergawes met meer as 100 000 artikels Azərbaycanca • Български • Dansk • Ελληνικά • Esperanto • Eesti • Euskara • Galego • עברית • हिन्दी • Hrvatski • Հայերեն • Қазақша • Latina • Lietuvių • Baso Minangkabau • Norsk (nynorsk) • Română • Srpskohrvatski / српскохрватски • Simple English • Slovenčina • Slovenščina • Türkçe • Oʻzbekcha • Volapük |
||
Weergawes met meer as 50 000 artikels Беларуская • Беларуская (тарашкевіца) • Brezhoneg • Bosanski • Cymraeg • Kreyòl ayisyen • ქართული • Latviešu • Македонски • नेपाल भाषा • Occitan • Piemontèis • Shqip • தமிழ் • తెలుగు • ไทย • Tagalog • Татарча / tatarça • اردو |
||
Lys van alle taalweergawes van Wikipedia |
||
Susterprojekte
|
||
|
||
|
||
|
||
|
||
|
||
|
||
|
||
|
Indien u die verkeerde datum sien of sjablone opgedateer het, moet u die voorblad verfris.
|