Tuisblad
Welkom by Wikipedia,
die vrye ensiklopedie wat deur enigeen gewysig kan word.
|
|
Help ons om ’n wêreldklas Afrikaanse ensiklopedie te skep. | |
Inleiding • Hulp • Kontak | Gebruikersportaal • Voorbladartikels • Kategorieë • Stel ’n vraag |
Voorbladartikel
William Philip Schreiner (Wittebergen-reservaat, distrik Herschel, Kaapkolonie, 30 Augustus 1857 tot Llandrindod Wells, Wallis, 28 Junie 1919) was 'n Suid-Afrikaanse prokureur, regsadviseur, prokureur-generaal, eerste minister van die Kaapkolonie, senator van die Unie van Suid-Afrika en hoë kommissaris in Londen, hoewel hy waarskynlik veral onthou word as die broer van Olive Schreiner, die eerste skrywer in Suid-Afrika wat Engelse prosa van eersterangse kaliber opgelewer het. Hy en sy suster, onderskeidelik hul ouers se negende en tiende kind, was die skranderste van die kroos van twaalf. William Schreiner het 'n leidende rol gespeel in die laaste twee dekades van die 19de eeu wat uitgeloop het op die Suid-Afrikaanse Oorlog. Nadat hy weens verdeeldheid in sy kabinet oor die Suid-Afrikaanse Oorlog as eerste minister van die Kaapkolonie moes bedank, het hy eers weer in 1908 tot die aktiewe politiek teruggekeer en nooit weer 'n leidende rol gespeel soos in die 19de eeu nie. Dr. W.J. de Kock skryf in Heldegalery: "Sy loopbaan was nie skouspelagtig nie, en tog was hy 'n man wat aan sy tydgenote bekend was nie alleen as briljante advokaat en regsgeleerde nie, maar as 'n waarlik goeie mens wat die eienskappe van deeglikheid, mensliewendheid en karaktervastheid in die politieke lewe en in openbare aangeleenthede as bates aangewend het." Hy noem Schreiner se lewe "mooi" en sê dit is gekenmerk deur "hardwerkendheid en deeglikheid, gepaard met vriendelikheid teenoor almal met wie hy in aanraking gekom het". 'n Vriend, adv. Ralph Close, het kort ná Schreiner se dood gesê: "Whatever he said, all men believed him, that as he spake so he thought, and whatever he did, that he did with a good intent." In die nuus
Het u geweet...
... dat die Deense wiskundige, Piet Hein, 'n superellipsvorm gebruik het om die Sergels Torg-verkeersirkel in Stockholm, Swede te ontwerp? ... dat daar geraam word dat meer as die helfte van alle fotosintese wat op aarde plaasvind nie vanaf plante afkomstig is nie, maar vanaf bakterieë en alge?Vandag in die geskiedenis
26 Maart: Onafhanklikheidsdag in Bangladesj (1971)
Voorbladbeeld
S75-22410 - Hierdie vyf manne verteenwoordig die twee bemannings van die gemeenskaplike Amerikaans-Sowjetse Apollo-Sojoes testprojek (ASTP) dokmissie in die Aarde se wentelbaan wat geskeduleer was vir Julie 1975.
|
Vind artikels
|
|
Geografie |
||
Geskiedenis |
||
Kultuur |
||
Religie |
||
Samelewing |
||
Tegnologie |
||
Wetenskap |
||
Wikipedia in ander tale
|
||
Weergawes met meer as 1 000 000 artikels Deutsch • English • Español • Français • Italiano • Nederlands • Polski • Русский • Svenska |
||
Weergawes met meer as 750 000 artikels Cebuano • 日本語 • Português • Tiếng Việt • Winaray |
||
Weergawes met meer as 500 000 artikels 中文 |
||
Weergawes met meer as 250 000 artikels Català • Česky • فارسی • Suomi • Magyar • 한국어 • norsk (bokmål) • Українська |
||
Weergawes met meer as 100 000 artikels العربية • Български • Dansk • Esperanto • Eesti • Euskara • Galego • עברית • हिन्दी • Hrvatski • Bahasa Indonesia • Қазақша • Lietuvių • Minangkabau • Bahasa Melayu • norsk (nynorsk) • Română • Simple English • Slovenčina • Slovenščina • Српски / srpski • Türkçe • Oʻzbekcha • Volapük |
||
Weergawes met meer as 50 000 artikels Azərbaycanca • Беларуская • Беларуская (тарашкевіца) • Wallies • Ελληνικά • Kreyòl ayisyen • Հայերեն • ქართული • Latina • Latviešu • Македонски • नेपाल भाषा • Occitan • Piemontèis • Srpskohrvatski / српскохрватски • Shqip • தமிழ் • తెలుగు • ไทย • Tagalog • Tatarça / Татарча |
||
Lys van alle taalweergawes van Wikipedia |
||
Susterprojekte
|
||
|
||
|
||
|
||
|
||
|
||
|
||
|
||
|
Indien u die verkeerde datum sien of sjablone opgedateer het, moet u die voorblad verfris.
|