Tuisblad

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Welkom by Wikipedia,
die vrye ensiklopedie wat deur enigeen gewysig kan word.
Vrydag, 6 September 2013
Hier is tans 28 206 artikels in Afrikaans.
Help ons om ’n wêreldklas Afrikaanse ensiklopedie te skep.
Inleiding  Hulp  Kontak Gebruikersportaal  Voorbladartikels  Kategorieë  Stel ’n vraag

Bluebg.png

Cscr-featured with ring.svg
Voorbladartikel
Brasilië se Nasionale Kongres is die bekendste landmerk in die hoofstad Brasília.

Brasilië (Portugees: Brasil), amptelik die Federale Republiek van Brasilië (Portugees: República Federativa do Brasil), is die grootste land en ook die land met die grootste bevolking in Suid-Amerika. Dit is verder ook die vyfde grootste land in die wêreld ten opsigte van bevolking en grondgebied. Die land strek oor die uitgestrekte gebied vanaf sentraal Suid-Amerika en die Atlantiese Oseaan. Die land strek die verste oos van al die lande in die Amerikas en grens aan Uruguay, Argentinië, Paraguay, Bolivië, Peru, Colombia, Venezuela, Guyana, Suriname en die Franse département van Frans-Guyana. Brasilië grens inderwaarheid aan bykans elke Suid-Amerikaanse land behalwe vir Ecuador en Chili.

Daar word geglo dat die land se naam sy oorsprong het vanuit pau-brasil, 'n boomsoort wat hoog op prys gestel is deur die vroeë koloniste. Ander reken egter die naam vind sy oorsprong in 'n mitiese eiland wat in die Middeleeuse Europa bekend was. Brasilië bevat uitgebreide landbougebiede en reënwoude. Met sy baie natuurlike hulpbronne en groot arbeidsmark is die land Suid-Amerika se leidende ekonomiese moondheid.

Omdat dit 'n kolonie van Portugal was, is Portugees die amptelike taal van Brasilië. Brasilië het die wêreld se tweede grootste Christen-bevolking na die Verenigde State (151 miljoen) en ook die wêreld se grootste Rooms-Katolieke bevolking, 'n sterk geskiedkundige band wat nagelaat is deur die Rooms-Katolieke Portugese koloniste.

...lees verder

Bluebg.png

HSAktuell.svg
In die nuus
  • Greg Minnaar wen in sy tuisdorp Pietermaritzburg sy derde Wêreldkampioenskaptitel in die Bergaf-kategorie tydens die Wêreldbergfiets-kampioenskap.
Robert Mugabe

Bluebg.png

HSVissteduatt.svg
Het u geweet...

... dat Ayrton Senna die oggend op die dag van sy dood 'n vergadering van renjaers bygewoon het om veiligheid in Formule Een te bespreek?

... dat Cyril Ramaphosa 'n sleutelrol gespeel het in die stigting van die NUM, 'n vakbond vir mynwerkers? Hy was 'n regsadviseur vir die Raad van Unies van Suid-Afrika met die stigting van die NUM in 1982.

Bluebg.png

HSDagensdatum.svg
Vandag in die geskiedenis

6 September: Onafhanklikheidsdag in Swaziland (1968); Arbeidsdag in Kanada en die Verenigde State (2004)

Vlag van Swaziland

Bluebg.png

HSBild.svg
Voorbladbeeld
Die UNESCO-wêrelderfenisgebied Zeche Zollverein in die Duitse stad Essen in die aandskemer.
Bluebg right.png
Vind artikels
Vista-xmag.png

Geografie
Afrika  Amerika  Antarktika  Asië  Europa  Oseanië  Lande  Baaie  Berge  Eilande  Mere  Oseane  Riviere  Woestyne

Geskiedenis
Argeologie  Datums  Kulturele geskiedenis  Oorloë  Religieuse geskiedenis  Rewolusies  Vroeë beskawings

Kultuur
Akteurs  Argitektuur  Dans  Mitologie  Mode  Museums  Musiek  Rolprente  Taal  Vermaak

Natuur
Bewaringsgebiede  Diere  Plante

Religie
Agnostisisme  Baha'i  Boeddhisme  Christendom  Gnostisisme  Hindoeïsme  Islam  Judaïsme  Mitologie  Nuwe Era  Paganisme  Politeïsme  Satanisme  Sikhisme  Zoroastrisme

Samelewing
Besigheid  Ekonomie  Politiek  Sport  Vervoer

Taal
Kunsmatige taal  Natuurlike taal  Taalfamilies

Tegnologie
Elektronika  Inligtingstegnologie  Klanktegnologie  Voertuigtegnologie

Wetenskap
Biologie  Chemie  Filosofie  Fisika  Natuurwetenskap  Psigologie  Sosiologie  Sterrekunde  Wiskunde

Artikelindeks  Kategorieboom  Lyste

Bluebg right.png
Wikipedia in ander tale
Gnome-globe.svg


Weergawes met meer as 1 000 000 artikels
DeutschEnglishEspañolFrançaisItalianoNederlandsРусский
Weergawes met meer as 750 000 artikels
日本語PolskiPortuguêsSvenskaTiếng Việt
Weergawes met meer as 500 000 artikels
中文
Weergawes met meer as 250 000 artikels
CatalàCebuanoČeskyفارسیSuominorsk (bokmål)‬УкраїнськаWinaray
Weergawes met meer as 100 000 artikels
العربيةБългарскиDanskEsperantoEestiEuskaraGalegoעבריתहिन्दीHrvatskiMagyarBahasa IndonesiaҚазақша한국어LietuviųBahasa Melayunorsk (nynorsk)‬RomânăSlovenčinaSlovenščinaСрпски / srpskiTürkçeOʻzbekchaVolapük
Weergawes met meer as 50 000 artikels
AzərbaycancaБеларускаяΕλληνικάKreyòl ayisyenქართულიLatinaМакедонскиनेपाल भाषाOccitanPiemontèisSrpskohrvatski / српскохрватскиSimple Englishதமிழ்తెలుగుไทยTagalog

Lys van alle taalweergawes van Wikipedia


Bluebg right.png
Susterprojekte
Wikimedia-logo.svg
Commons-logo.svg Commons
Vrye media
Wiktionary small.svg Wikiwoordeboek
Vrye woordeboek
Wikinews-logo-51px.png Wikinews
Vrye nuusbron
Wikisource-logo.svg Wikisource
Die vrye biblioteek
Wikibooks-logo.svg Wikibooks
Vrye boeke
Wikiquote-logo.svg Wikiquote
Aanhalings
Wikispecies-logo.svg Wikispecies
Spesie-indeks
Wikimedia Community Logo.svg Meta-Wiki
Projekkoördinering