Tuisblad

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Welkom by Wikipedia,
die vrye ensiklopedie wat deur enigeen gewysig kan word.
Woensdag, 24 April 2013
Hier is tans 26 646 artikels in Afrikaans.
Help ons om ’n wêreldklas Afrikaanse ensiklopedie te skep.
Inleiding  Hulp  Kontak Gebruikersportaal  Voorbladartikels  Kategorieë  Stel ’n vraag

Bluebg.png

Cscr-featured with ring.svg
Voorbladartikel
Kaart van Senegal.

Senegal (Frans: Sénégal), amptelik die Republiek van Senegal (République du Sénégal), is 'n land suid van die Sénégalrivier in Wes-Afrika. Senegal word begrens deur die Atlantiese Oseaan in die weste, Mauritanië in die noorde, Mali in die ooste en Guinee en Guinee-Bissau in die suide. Gambië vorm 'n enklawe binne Senegal om die Gambiërivier vir meer as 300 km in die binneland in. Die Kaap-Verdiese Eilande lê ongeveer 560 km van die Senegalese kus af.

Senegal is geleë aan die weste van die Afrika-vasteland. Die Senegalese landskap bestaan hoofsaaklik uit golwende sanderige vlaktes van die westelike Sahel wat tot voetheuwels in die suidooste styg. Hier word ook Senegal se hoogste punt aangetref, 'n andersins naamlose 581m hoë punt naby Nepen Diakha. Die noordelike grens word gevorm deur die Sénégalrivier, ander riviere sluit in die Gambië- en die Casamancerivier. Die hoofstad Dakar lê op die Cap-Vert-skiereiland, die mees westelike punt van vasteland Afrika.

Die plaaslike klimaat is tropies met goed-gedefineerde droë en nat seisoene wat die gevolg van noordoostelike winterwinde en suidwestelike somerwinde is. Dakar se jaarlikse reënval van omtrent 600 mm vind plaas tussen Junie en Oktober wanneer die maksimum temperatuur gemiddeld 27 °C is; Desember tot Februarie minimum temperature is omtrent 17 °C. Binnelandse temperature is hoër as langs die kus en reënval styg heelwat verder suid en oorskry 1500 mm per jaar in sommige gebiede.

...lees verder

Bluebg.png

HSAktuell.svg
In die nuus
Margaret Thatcher‎

Bluebg.png

HSVissteduatt.svg
Het u geweet...

... dat die Kasteel van Goeie Hoop in Kaapstad, wat tussen 1666 en 1679 deur die VOC gebou is, die oudste gebou in Suid-Afrika is?

... dat die Groenpuntvuurtoring die oudste vuurtoring in Suid-Afrika is? Dit staan op die noordwestelike punt van Tafelbaai in Groenpunt, Kaapstad en is in 1823 voltooi. Die rotsagtige Groenpunt staan reeds vir eeue onder seevaarders bekend as een van die gevaarlikste punte aan die Kaap.

Bluebg.png

HSDagensdatum.svg
Vandag in die geskiedenis

24 April

Hubbleruimteteleskoop


Bluebg.png

HSBild.svg
Voorbladbeeld
’n Namaqua-verkleurmannetjie (Chamaeleo namaquensis) in die Namibwoestyn in Namibië.
Bluebg right.png
Vind artikels
Vista-xmag.png

Geografie
Afrika  Amerika  Antarktika  Asië  Europa  Oseanië  Lande  Baaie  Berge  Eilande  Mere  Oseane  Riviere  Woestyne

Geskiedenis
Argeologie  Datums  Kulturele geskiedenis  Oorloë  Religieuse geskiedenis  Rewolusies  Vroeë beskawings

Kultuur
Akteurs  Argitektuur  Dans  Mitologie  Mode  Museums  Musiek  Rolprente  Taal  Vermaak

Natuur
Bewaringsgebiede  Diere  Plante

Religie
Agnostisisme  Baha'i  Boeddhisme  Christendom  Gnostisisme  Hindoeïsme  Islam  Judaïsme  Mitologie  Nuwe Era  Paganisme  Politeïsme  Satanisme  Sikhisme  Zoroastrisme

Samelewing
Besigheid  Ekonomie  Politiek  Sport  Vervoer

Taal
Kunsmatige taal  Natuurlike taal  Taalfamilies

Tegnologie
Elektronika  Inligtingstegnologie  Klanktegnologie  Voertuigtegnologie

Wetenskap
Biologie  Chemie  Filosofie  Fisika  Natuurwetenskap  Psigologie  Sosiologie  Sterrekunde  Wiskunde

Artikelindeks  Kategorieboom  Lyste

Bluebg right.png
Wikipedia in ander tale
Gnome-globe.svg


Weergawes met meer as 1 000 000 artikels
DeutschEnglishFrançaisItalianoNederlands
Weergawes met meer as 750 000 artikels
Español日本語PolskiPortuguêsРусский
Weergawes met meer as 500 000 artikels
SvenskaTiếng Việt中文
Weergawes met meer as 250 000 artikels
CatalàČeskyفارسیSuominorsk (bokmål)‬Українська
Weergawes met meer as 100 000 artikels
العربيةБългарскиDanskEsperantoEestiEuskaraעבריתहिन्दीHrvatskiMagyarBahasa IndonesiaҚазақша한국어LietuviųBahasa MelayuRomânăSlovenčinaSlovenščinaСрпски / srpskiTürkçeVolapükWinaray
Weergawes met meer as 50 000 artikels
AzərbaycancaБеларускаяCebuanoΕλληνικάGalegoKreyòl ayisyenქართულიLatinaМакедонскиनेपाल भाषाnorsk (nynorsk)‬OccitanPiemontèisSrpskohrvatski / српскохрватскиSimple Englishதமிழ்తెలుగుไทยTagalogOʻzbekcha

Lys van alle taalweergawes van Wikipedia


Bluebg right.png
Susterprojekte
Wikimedia-logo.svg
Commons-logo.svg Commons
Vrye media
Wiktionary small.svg Wikiwoordeboek
Vrye woordeboek
Wikinews-logo-51px.png Wikinews
Vrye nuusbron
Wikisource-logo.svg Wikisource
Die vrye biblioteek
Wikibooks-logo.svg Wikibooks
Vrye boeke
Wikiquote-logo.svg Wikiquote
Aanhalings
Wikispecies-logo.svg Wikispecies
Spesie-indeks
Wikimedia Community Logo.svg Meta-Wiki
Projekkoördinering