Tuisblad

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.
Spring na: navigasie, soek
Welkom by Wikipedia,
die vrye ensiklopedie wat deur enigeen gewysig kan word.
Vrydag, 21 Desember 2012
Hier is tans 25 244 artikels in Afrikaans.
Help ons om 'n wêreldklas Afrikaanse ensiklopedie te skep.
Inleiding  Hulp  Kontak Gebruikersportaal  Voorbladartikels  Kategorieë  Stel 'n vraag

Bluebg.png

Cscr-featured with ring.svg
Voorbladartikel
Die topografie van die Swartwoud.

Die Swartwoud (Duits: Schwarzwald) is die grootste van die Duitse middelgebergtes en lê in die suid-weste van die deelstaat Baden-Württemberg.

Die Romeine het die dig beboste bergreeks met sy kenmerkende donker naaldbome Silva Nigra genoem - die "Swart (of Donker) Woud", wat vir hulle onheilspellend en byna ondeurdringbaar was. Die Duitse naam Swarzwald is vir die eerste keer in 'n dokument van die Switserse klooster St. Gallen uit die jaar 868 gebruik.

Die Swartwoud is die grootste bosgebied in Duitsland en bestaan hoofsaaklik uit denne- en sparbome. Vandag is die Swartwoud een van die gewildste toeristebestemmings in Duitsland.

Die gebied is verdeel in drie administratiewe geweste: Noord-Swartwoud (Duits: Nordschwarzwald) met 'n oppervlak van 2 339,91 vierkante kilometer en 598 867 inwoners (2004), Swartwoud-Baar-Heuberg (Duits: Schwarzwald-Baar-Heuberg) met 'n oppervlak van 2 529,07 vierkante kilometer en 489 104 inwoners (2004), en Suidelike Bo-Ryn (Duits: Südlicher Oberrhein) met 'n oppervlak van 4 062,03 vierkante kilometer en 1 037 353 inwoners (2005). Die bergreeks self beslaan egter net 'n gedeelte van hierdie administratiewe eenhede - sowat 6 000 vierkante kilometer.

...lees verder

Bluebg.png

HSAktuell.svg
In die nuus
Oscar Niemeyer

Bluebg.png

HSVissteduatt.svg
Het u geweet...

...dat Elisha Gray sy patent vir die telefoon 'n uur vóór Alexander Graham Bell geregistreer het? Na jare van regsgeding het Bell die patent verkry.

...dat water nie altyd by 100° Celsius kook nie? Hoe hoër bo seevlak 'n persoon is, hoe laer die kookpunt.

Bluebg.png

HSDagensdatum.svg
Vandag in die geskiedenis

21 Desember, 12:42 UTC: Joelfees, Wintersonstilstand in die Noordelike Halfrond, Somersonstilstand in die Suidelike Halfrond

Lansering van Apollo 8


Bluebg.png

HSBild.svg
Voorbladbeeld
Die Northrop B-2 Spirit van die VSA se lugmag tydens 'n hervullingsmissie oor die Stille Oseaan op 30 Mei 2006.
Bluebg right.png
Vind artikels
Vista-xmag.png

Geografie
Afrika  Amerika  Antarktika  Asië  Europa  Oseanië  Lande  Baaie  Berge  Eilande  Mere  Oseane  Riviere  Woestyne

Geskiedenis
Argeologie  Datums  Kulturele geskiedenis  Oorloë  Religieuse geskiedenis  Rewolusies  Vroeë beskawings

Kultuur
Akteurs  Argitektuur  Dans  Mitologie  Mode  Museums  Musiek  Rolprente  Taal  Vermaak

Natuur
Bewaringsgebiede  Diere  Plante

Religie
Agnostisisme  Baha'i  Boeddhisme  Christendom  Gnostisisme  Hindoeïsme  Islam  Judaïsme  Mitologie  Nuwe Era  Paganisme  Politeïsme  Satanisme  Sikhisme  Zoroastrisme

Samelewing
Besigheid  Ekonomie  Politiek  Sport  Vervoer

Taal
Kunsmatige taal  Natuurlike taal  Taalfamilies

Tegnologie
Elektronika  Inligtingstegnologie  Klanktegnologie  Voertuigtegnologie

Wetenskap
Biologie  Chemie  Filosofie  Fisika  Natuurwetenskap  Psigologie  Sosiologie  Sterrekunde  Wiskunde

Artikelindeks  Kategorieboom  Lyste

Bluebg right.png
Wikipedia in ander tale
Gnome-globe.svg


Weergawes met meer as 1 000 000 artikels
DeutschEnglishFrançaisNederlands
Weergawes met meer as 750 000 artikels
EspañolItaliano日本語PolskiPortuguêsРусский
Weergawes met meer as 500 000 artikels
SvenskaTiếng Việt中文
Weergawes met meer as 250 000 artikels
CatalàČeskySuominorsk (bokmål)‬Українська
Weergawes met meer as 100 000 artikels
العربيةБългарскиDanskEsperantoEestiEuskaraفارسیעבריתहिन्दीHrvatskiMagyarBahasa IndonesiaҚазақша한국어LietuviųBahasa MelayuRomânăSlovenčinaSlovenščinaСрпски / srpskiTürkçeVolapükWinaray
Weergawes met meer as 50 000 artikels
AzərbaycancaБеларускаябеларуская (тарашкевіца)‬ΕλληνικάGalegoKreyòl ayisyenქართულიLatinaМакедонскиनेपाल भाषाnorsk (nynorsk)‬OccitanPiemontèisArmãneashceSrpskohrvatski / српскохрватскиSimple Englishதமிழ்తెలుగుไทยTagalog

Lys van alle taalweergawes van Wikipedia

Bluebg right.png
Susterprojekte
Wikimedia-logo.svg
Commons-logo.svg Commons
Vrye media
Wiktionary small.svg Wikiwoordeboek
Vrye woordeboek
Wikinews-logo-51px.png Wikinews
Vrye nuusbron
Wikisource-logo.svg Wikisource
Die vrye biblioteek
Wikibooks-logo.svg Wikibooks
Vrye boeke
Wikiquote-logo.svg Wikiquote
Aanhalings
Wikispecies-logo.svg Wikispecies
Spesie-indeks
Wikimedia Community Logo.svg Meta-Wiki
Projekkoördinering