Sportboewe moet streng vasgevat word2009-08-17 Beeld Terwyl Suid-Afrika regmaak vir die toestroming van sportliefhebbers vir 2010 se Wêreldbeker-sokkertoernooi het sportboewery die laaste tyd op en langs die sportveld kop uitgesteek....
Shaik: 'Dit wassie ekkie'2009-08-13 Beeld Durban. - Schabir Shaik, voormalige finansiële raadgewer van pres. Jacob Zuma wat tans op mediese parool is, ontken hý het Maandag met sy kind in sy BMW in die stad rondgery....
'n Vars bries waai in SA se uitkyk op wêreld2009-08-12 Beeld Die Suid-Afrikaanse regering se misnoeë met die militêre junta in Mianmar se optrede teen die opposisieleier, me. Aung San Suu Kyi - én die gul ontvangs wat me. Hillary Rodham Clinton, die Amerikaanse minister van buitelandse sake, verlede week in die land gehad het - dui daarop dat Suid-Afrika onder pres. Jacob Zuma 'n meer realistiese en nugter...
Dale Steyn positief vir verbode middel2009-08-10 Beeld Dale Steyn, Suid-Afrika en die wêreld se voorste snelbouler, is positief getoets vir 'n verbode middel en 'n boete of selfs 'n skorsing staar hom in die gesig....
Man gewond in gewapende rooftog by Canal Walk2009-10-12 Die Burger MARCO BOTHA en SHANTEL MOSES 07/04/2009 11:53:00 PM - (SA) Kaapstad. – ’n Werknemer van die Canal Walk-winkelsentrum is gisteraand in ’n gewapende rooftog in sy voet geskiet. Drie gewapende mans het omstreeks 21:15 by Checkers in die winkelsentrum toegeslaan. Die voorval was een van twee gewapende rooftogte wat...
Nóg 'n lid sleep SAPD só hof toe2009-08-20 Beeld Nóg 'n saak waarin 'n wit polisie-offisier weens haar velkleur bevordering geweier en die pos daarna jare lank vakant gelos is, word binnekort in die arbeidshof aangehoor....
Obama mik hoog Die Burger2009-07-27 27/07/2009 08:46:37 PM - (SA) Wanneer ’n mens ’n ambisieuse projek begin, kan dit nogal ’n risiko wees om jou visier te hoog te stel. Algehele vrede in die Midde-Ooste, soos wat die...
Afrika is afhanklik van Afrikane, sê Obama Die Burger2009-07-12 PHILDA ESSOP KAAPSTAD 12/07/2009 09:09:30 PM - (SA) Pres. Barack Obama van Amerika het hom sterk uitgespreek teen korrupsie en vir goeie regeringsbestuur as die sleutel tot die ontwikkeling van Afrika se potensiaal. Hy het op besoek aan Accra, Ghana, gesê die toekoms van Afrika is afhanklik van Afrikane. Volgens Obama is ontwikkeling afhanklik van...
Obama en Afrika Die Burger2009-07-12 12/07/2009 07:59:52 PM - (SA) Pres. Barack Obama se besoek aan Ghana – sy eerste as Amerikaanse president aan Afrika suid van die Sahara – was grotendeels vanweë sentimentele redes en moet...
Ponting, Katich kolf Engelse flou in Cardiff Die Burger2009-07-09 09/07/2009 09:44:29 PM - (SA) Cardiff. – Ricky Ponting en Simon Katich het gister hier ’n blitsvinnige boulskof van die Engelse talisman Andrew Flintoff oorleef om Australië in ’n stewige posisie ná die tweede dag van die eerste toets in die Reeks om die As te plaas. Die twee Aussies het in ’n onoorwonne vennootskap van 189...
Armstrong kan vandag weer geel dra Die Burger2009-07-06 WILHELM DE SWARDT 06/07/2009 10:07:24 PM - (SA) Pretoria. - Mark Cavendish van Team Columbia het gister sy tweede agtereenvolgende skofsege in die Tour de France behaal. Maar die groot nuus is dat Lance Armstrong van Astana – in ’n skof waar ’n dwarswind vir ’n drama in die kleine gesorg het – van die algehele 10de...