Sportboewe moet streng vasgevat word2009-08-17 Beeld Terwyl Suid-Afrika regmaak vir die toestroming van sportliefhebbers vir 2010 se Wêreldbeker-sokkertoernooi het sportboewery die laaste tyd op en langs die sportveld kop uitgesteek....
Shaik: 'Dit wassie ekkie'2009-08-13 Beeld Durban. - Schabir Shaik, voormalige finansiële raadgewer van pres. Jacob Zuma wat tans op mediese parool is, ontken hý het Maandag met sy kind in sy BMW in die stad rondgery....
'n Vars bries waai in SA se uitkyk op wêreld2009-08-12 Beeld Die Suid-Afrikaanse regering se misnoeë met die militêre junta in Mianmar se optrede teen die opposisieleier, me. Aung San Suu Kyi - én die gul ontvangs wat me. Hillary Rodham Clinton, die Amerikaanse minister van buitelandse sake, verlede week in die land gehad het - dui daarop dat Suid-Afrika onder pres. Jacob Zuma 'n meer realistiese en nugter...
Dale Steyn positief vir verbode middel2009-08-10 Beeld Dale Steyn, Suid-Afrika en die wêreld se voorste snelbouler, is positief getoets vir 'n verbode middel en 'n boete of selfs 'n skorsing staar hom in die gesig....
Man gewond in gewapende rooftog by Canal Walk2009-10-12 Die Burger MARCO BOTHA en SHANTEL MOSES 07/04/2009 11:53:00 PM - (SA) Kaapstad. – ’n Werknemer van die Canal Walk-winkelsentrum is gisteraand in ’n gewapende rooftog in sy voet geskiet. Drie gewapende mans het omstreeks 21:15 by Checkers in die winkelsentrum toegeslaan. Die voorval was een van twee gewapende rooftogte wat...
Nóg 'n lid sleep SAPD só hof toe2009-08-20 Beeld Nóg 'n saak waarin 'n wit polisie-offisier weens haar velkleur bevordering geweier en die pos daarna jare lank vakant gelos is, word binnekort in die arbeidshof aangehoor....
Ponting, Katich kolf Engelse flou in Cardiff Die Burger2009-07-09 09/07/2009 09:44:29 PM - (SA) Cardiff. – Ricky Ponting en Simon Katich het gister hier ’n blitsvinnige boulskof van die Engelse talisman Andrew Flintoff oorleef om Australië in ’n stewige posisie ná die tweede dag van die eerste toets in die Reeks om die As te plaas. Die twee Aussies het in ’n onoorwonne vennootskap van 189...
Armstrong kan vandag weer geel dra Die Burger2009-07-06 WILHELM DE SWARDT 06/07/2009 10:07:24 PM - (SA) Pretoria. - Mark Cavendish van Team Columbia het gister sy tweede agtereenvolgende skofsege in die Tour de France behaal. Maar die groot nuus is dat Lance Armstrong van Astana – in ’n skof waar ’n dwarswind vir ’n drama in die kleine gesorg het – van die algehele 10de...
Roddick bederf partytjie Die Burger2009-07-03 JOHANN DE JAGER 03/07/2009 09:44:48 PM - (SA) Bloemfontein. - Andy Roddick van Amerika het die Britte se hoop op Wimbledon-glorie gister gekelder toe hy die Skot Andy Murray in die halfeindronde geklop het. Murray is ná die uittrede van Tim Henman die Britte se nuwe groot hoop op die eerste manswenner op Wimbledon sedert Fred Perry in 1936 koning...
Roger op sy stukke Beeld2009-07-02 Onstuitbaar...die kampioen en eerste gekeurd Roger Federer gister by Wimbledon in aksie tydens sy wedstryd in die kwarteindronde. Foto: PAUL GRHAM, Getty...
Amerikaanse troepe gee pad Die Burger2009-06-30 REUTERS 30/06/2009 09:32:24 PM - (SA) Bagdad. – Die laaste Amerikaanse gevegstroepe het gister uit stedelike gebiede hier onttrek as deel van die proses wat die beheer van Irak aan die land sal teruggee. Baie Irakiërs verwelkom dié stap, maar ander vrees dat dit hulle aan aanvalle sal blootstel. ’n...