Moniqe Foxx

Moniqe se grootste passie in die lewe is om te sing.Sy doen reeds verskeie vertonings reg oor Suid-Afrika en is haar grootste droom om een van ons land se grootste sterre te word.

Moniqe foxx has succesfully completed her advanced 1, advanced 2 and judging Course Exam for Modeling.

Moniqe skryf haar eie liedjies en doen ook self die komposisies vir die lirieke. Sy vermaak ook haar gehoor deur die kitaar te speel en beskou dit ook as talent. Sy sing verskillende tipe musiek onder andere ; Afrikaans, Engels, Spaans, Nederlands, Country, Cabaret, Blues, Pop en Rock, Gospel en nog vele meer.


 

Voorsmakie



CD Beskikbaar
Einde Junie 2010