Afrikaans News Sources:
 
Jamaica's Usain Bolt, center, hits the finish line with a world record time of 9.72 seconds in the men's 100 meters at the Reebok Grand Prix athletics meet Saturday night Bolt draf uitdun kaf 2009-08-19
Beeld
...
 
Jamaica's Usain Bolt prepares for a Men's 200m first round heat during the World Athletics Championships in Berlin on Tuesday, Aug. 18, 2009. 9,58! Maar beter as 9,48 is net nie menslik moontlik. 2009-08-18
Beeld
Usain Bolt reken hy kan die 100 m vir mans nóg vinniger hardloop....
 
Sportboewe moet streng vasgevat word Sportboewe moet streng vasgevat word 2009-08-17
Beeld
Terwyl Suid-Afrika regmaak vir die toestroming van sportliefhebbers vir 2010 se Wêreldbeker-sokkertoernooi het sportboewery die laaste tyd op en langs die sportveld kop uitgesteek....
 
Schabir Shaik, leaves the court in Durban South Africa, Thursday June 2, 2005, after being found guilty on fraud and corruption charges. Shaik: 'Dit wassie ekkie' 2009-08-13
Beeld
Durban. - Schabir Shaik, voormalige finansiële raadgewer van pres. Jacob Zuma wat tans op mediese parool is, ontken hý het Maandag met sy kind in sy BMW in die stad rondgery....
 
South Africa's cricketer Dale Steyn exercises during a practice session in Ahmadabad, India, Monday, April 7, 2008. The third Test cricket match of the Future Cup series between India and South Africa is scheduled to start on April 11 at Kanpur. Dale Steyn positief vir verbode middel 2009-08-10
Beeld
Dale Steyn, Suid-Afrika en die wêreld se voorste snelbouler, is positief getoets vir 'n verbode middel en 'n boete of selfs 'n skorsing staar hom in die gesig....
 
Michael Jackson (R) and his father, Joe Jackson (L) arrive at the Santa Barbara County courthouse, April 25, 2005, in Santa Maria, California for Michael Jackson's child molestation trial. WP-pak kan nóg beter, sê Proudfoot 2009-07-30
Beeld
KAAPSTAD...
 
Man gewond in gewapende rooftog by Canal Walk 2009-10-12
Die Burger
MARCO BOTHA en SHANTEL MOSES 07/04/2009 11:53:00 PM - (SA) Kaapstad. – ’n Werknemer van die Canal Walk-winkelsentrum is gisteraand in ’n gewapende rooftog in sy voet geskiet. Drie gewapende mans het omstreeks 21:15 by Checkers in die winkelsentrum toegeslaan. Die voorval was een van twee gewapende rooftogte wat...
 
'Ons kan net wag' 2009-08-20
Beeld
Verwante Berigte Hilda Fourie...
 
'Sy haal toe nie 21ste verjaardag' 2009-08-20
Beeld
Antoinette Pienaar...
 
Hy móés weet sy ma steel vir hom, hoor hof 2009-08-20
Beeld
Herman Scholtz...
 
Maar is sy regtig 'n vrou 2009-08-20
Beeld
Wilhelm de Swardt...
 
Van stofdorpie in Limpopo tot Goud in Berlyn 2009-08-20
Beeld
Wilhelm de Swardt...
 
'King of Bling' in hof oor roof 2009-08-20
Beeld
Gloria Edwards...
 
Prokureur mét rente vergoed ná vals klag 2009-08-20
Beeld
Jeanne-Marié Versluis...
 
Onnie wat lol wil weer werk 2009-08-20
Beeld
Alet Rademeyer...
 
Grondhervorming 'misluk geil' 2009-08-20
Beeld
Sarel van der Walt...
 
Nóg 'n lid sleep SAPD só hof toe 2009-08-20
Beeld
Nóg 'n saak waarin 'n wit polisie-offisier weens haar velkleur bevordering geweier en die pos daarna jare lank vakant gelos is, word binnekort in die arbeidshof aangehoor....
 
Kuikens: Taakspan slaan toe 2009-08-20
Beeld
Elise Tempelhoff...
 
Bure mor oor man se 'slaghuis' by huis 2009-08-20
Beeld
Buks Viljoen...
 
ANC onthef 1ste burger uit amp 2009-08-20
Beeld
Linda de Beer...
 
Hofsaak open hek vir dowes 2009-08-20
Beeld
Dries Liebenberg...
 
SA werkers in Kaboel lê laag wyl bomme bars 2009-08-20
Beeld
Erika Gibson...
 
Sängerin Ex-Model Carla Bruni (ss2)
Bardot vra Bruni se hulp vir diereregte
Die Burger 2009-07-17
SAPA 17/07/2009 10:13:44 PM - (SA) Parys. – Die voormalige Franse sekssimbool en deesdae diere­regte-aktivis, Brigitte...
Australian cricket player Simon Katich reacts as he plays a shot on the first day of the first test between India and Australia in Bangalore, India, Thursday, Oct. 9, 2008.
Ponting, Katich kolf Engelse flou in Cardiff
Die Burger 2009-07-09
09/07/2009 09:44:29 PM - (SA) Cardiff. – Ricky Ponting en Simon Katich het gister hier ’n blitsvinnige boulskof van die Engelse talisman Andrew Flint­off oorleef om Australië in ’n stewige posisie ná die tweede dag van die eerste toets in die Reeks om die As te plaas. Die twee Aussies het in ’n onoorwonne vennootskap van 189...
U.S. Postal Service leader Lance Armstrong of Austin, Texas, speeds through the French countryside during a training session outside Le Mesnil-Amelot, north of Paris, Thursday, July 3, 2003. Armstrong is sticking with tried and tested winning teammates in his drive for a record-equalizing fifth straight Tour de France title. The Tour de France cycling race starts Saturday with a prologue through Paris.
Armstrong kan vandag weer geel dra
Die Burger 2009-07-06
WILHELM DE SWARDT 06/07/2009 10:07:24 PM - (SA) Pretoria. - Mark Cavendish van Team Columbia het gister sy tweede agtereenvolgende skofsege in die Tour de France behaal. Maar die groot nuus is dat Lance Armstrong van Astana – in ’n skof waar ’n dwarswind vir ’n drama in die kleine gesorg het – van die algehele 10de...
Andy Roddick of U.S.falls to the ground after defeating Britain's Andy Murray, in their men's singles semifinal on the Centre Court at Wimbledon, Friday, July 3, 2009
Roddick bederf partytjie
Beeld 2009-07-03
Oë op die bal. Andy Roddick in aksie in sy Wimbledon-halfeindstryd gister teen Andy Murray. Foto: Srdjan Suki, EPA...
Roger Federer of Switzerland acknowledge the crowd after defeating Ivo Karlovic of Croatia in their quarterfinal match on centre court at Wimbledon, Wednesday, July 1, 2009.
Roger op sy stukke
Beeld 2009-07-02
Onstuitbaar...die kampioen en eerste gekeurd Roger Federer gister by Wimbledon in aksie tydens sy wedstryd in die kwarteindronde. Foto: PAUL GRHAM, Getty...
Morgan Richard Tsvangirai, Zimbabwe .
China gee miljarde aan Zimbabwe
Die Burger 2009-06-30
REUTERS 30/06/2009 10:07:00 PM - (SA) Harare. – Zimbabwe het krediet van $950 miljoen (R7,3 miljard) van...
Amerikaanse troepe gee pad
Amerikaanse troepe gee pad
Die Burger 2009-06-30
REUTERS 30/06/2009 09:32:24 PM - (SA) Bagdad. – Die laaste Amerikaanse gevegstroepe het gister uit stedelike gebiede hier onttrek as deel van die proses wat die beheer van Irak aan die land sal teruggee. Baie Irakiërs verwelkom dié stap, maar ander vrees dat dit hulle aan aanvalle sal blootstel. ’n...
Lleyton Hewitt, right of Australia and Juan Martin Del Potro, left of Argentina greet at the net after their second round singles match at Wimbledon, Thursday, June25, 2009.
Hewitt kraai van plesier toe ’n top-gekeurde val
Die Burger 2009-06-25
CHRISTO BUCHNER 25/06/2009 09:32:04 PM - (SA) Johannesburg. - Die kreet van “Aussie, Aussie, oi, oi, oi” het gister oor Wimbledon weergalm. Die vaandeldraer van Australiese tennis die afgelope dekade, Lleyton Hewitt, het in die tweede ronde met die vyfde gekeurde, Juan Martin del Potro van Argentinië, klaargespeel. Die 28-jarige Hewitt,...
`