Afrikaans News Sources:
 
RAAISEL-DOOD 2009-06-10
Die Burger
MAYGENE DE WEE 09/06/2009 10:14:05 PM - (SA) Kaapstad. - ’n Geheimsinnige besoeker kan moontlik die sleutel hou tot die dood van waarnemende regter Patrick Maqubela in sy luukse woonstel in Bantrybaai. Die raaisel rondom sy dood het gister verdiep nadat die polisie bekend gemaak het hulle ondersoek nou ’n saak van moord. Aanvanklik is...
Eksteen in hof; gedenkdiens vir Erin 2009-06-10
Die Burger
MALANI VENTER 09/06/2009 10:12:38 PM - (SA) Stellenbosch. - Op dieselfde dag wat mnr. Jacobus Eksteen (24) vir die tweede keer in die plaaslike landdroshof in verband met die dood van me. Erin van Rensburg (20) verskyn het, is ’n spesiale gedenkdiens vir haar in die Hofmeyrsaal in Kerkstraat gister hier gehou. Van Rensburg, ’n...
Robbeneiland in donkerte gehul, werkers in duister oor nuwe hoof 2009-06-10
Die Burger
LE ROUX SCHOEMAN 09/06/2009 09:32:13 PM - (SA) Kaapstad. - Dit herinner aan die tien plae: hongersnood, knaagdiere en algehele duisternis . . . Maar dit is in der waarheid ’n kort geskiedeni s van Robbeneiland, wat gisteraand in donker gehul is nadat ’n deurmekaarspul met die verskaffing van diesel vir die kragopwekkers...
Sewes-Springbok vloek, wurg skeidsregter glo tydens wedstryd 2009-06-10
Die Burger
MARCO BOTHA 09/06/2009 10:13:37 PM - (SA) Kaapstad. – Die Springbok-sewesspeler Neil Papier (21) word deur ernstige tugstappe in die gesig gestaar nadat hy die naweek na bewering ’n skeidsregter in...
VOORWOORD: Die ‘Toevallige Politikus’ 2009-06-10
Die Burger
HEINDRICH WYNGAARDT 09/06/2009 10:13:08 PM - (SA) Die “Toevallige Politikus” is in die nuus oor ’n verwysing na minister Trevor Manuel in “een enkele paragraaf in een van die agttien hoofstukke in my boek”. “Maar, soos ek gesê het, is ek rêrig nie van plan om met Trevor Manuel ’n lang, uitgerekte geveg te...
Kaapse student is SA se Mej. Aarde 2009-06-10
Die Burger
MELISSA NEL 09/06/2009 10:14:34 PM - (SA) Kaapstad. - ’n Student aan die Universiteit van Kaapstad (UK) is as vanjaar se Mej. Aarde Suid-Afrika aangewys. Chanel Grantham (20), ’n derdejaarstudent in BSc (eiendomstudie), het...
Switsers hernoem ‘Paul Kruger se straat’ 2009-06-10
Die Burger
JANNIE FERREIRA 09/06/2009 09:17:22 PM - (SA) Kaapstad. - “Dit is absurd,” het die skrywer Max du Preez gister reageer op die besluit van Switserse owerhede in die stad St. Gallen om die naam van Krügerstrasse,wat na oudpres. Paul Kruger vernoem is, Maandag te verander na...
Net 365 slapies oor voor WB-toernooi 2009-06-10
Die Burger
THEUNS VAN DER WESTHUIZEN 09/06/2009 09:18:22 PM - (SA) Kaapstad. - Dit is nog ’n volle jaar voor die Wêreldbeker-sokkertoernooi op 11 Junie 2010 afskop, maar die bal word môre met ’n dag van pret en plesier in die Moederstad aan die rol gesit. Ballonne wat losgelaat word,...
Ryk Neethling trotseer nou yswater 2009-06-10
Die Burger
CHARLES SMITH 09/06/2009 10:24:41 PM - (SA) Bloemfontein. - Die Suid-Afrikaanse Olimpiese swemmer Ryk Neethling voel soos ’n vis uit die water oor die uitdaging wat hom dié naweek in die gesig staar – ’n kompetisie waarin hy ’n vis moet vang. As deelnemer aan die 10de Royal MacNab in Lady...
Boer se woorde lei tot gru-vonds 2009-06-10
Die Burger
GARNETT WICOMB 09/06/2009 08:11:38 PM - (SA) Oudtshoorn. - “Toe ek uit die polisievoertuig klim, het ek gehoor Botes sê iets vir insp. (Jacobus) Mouton. Ek het omgedraai en Botes stip in die oë gekyk. Sy oë was wit en helderblou in sy kop en sy stemtoon anders toe hy die woorde herhaal.” Só het insp. Johannes (Jo) Steyn,...
Vyf beseer toe skool se bus van brug ry 2009-06-10
Die Burger
MARLENE NEETHLING 09/06/2009 09:17:52 PM - (SA) Kaapstad. - Drie kinders en twee volwassenes is gister beseer toe ’n skoolbus van ’n brug gery en in ’n droë...
Noue ontkoming vir nóg ’n senior burger 2009-06-10
Die Burger
AJ OPPERMAN 09/06/2009 10:22:14 PM - (SA) Port Elizabeth. - Nog ’n Oos-Kaapse senior burger moes gister ’n inbraak trotseer. Dit kom nadat Die Burger gister berig het oor die aanval op ’n 83-jarige vrou van Humewood Maandag in haar huis...
Jake White en Cheeky Watson aan een tafel 2009-06-10
Die Burger
HENK STEENKAMP 09/06/2009 10:23:12 PM - (SA) Port Elizabeth. – Jake White en Cheeky Watson sit dalk nie altyd langs dieselfde vuur nie, maar later vandeesmaand sal hulle aan...
Metro is oorgehaal vir groot rugby 2009-06-10
Die Burger
HELGA VAN STAADEN 09/06/2009 10:23:42 PM - (SA) Port Elizabeth. - Die metro is slaggereed om die rugbywedstryd tussen die Britse en Ierse Leeus en Southern Kings eerskomende Dinsdag aan te bied. Dié versekering het...
Gebarste waterpype pla Wheeler-rylaan se mense 2009-06-10
Die Burger
JOANÉ VAN DER MERWE 09/06/2009 10:24:10 PM - (SA) Port Elizabeth. - Inwoners van Wheeler-rylaan in Walmer Downs sê hul tuine lyk “vrot” nadat munisipale water­pype gister vir die derde keer in ’n week gebars het. Dit veroorsaak dat hulle dikwels sonder...
Touwsranten-inwoners betoog oor 435 huise 2009-06-10
Die Burger
JACKIE KRUGER 09/06/2009 08:11:11 PM - (SA) George. - ’n Vergadering om inwoners oor behuising in te lig het Maandagaand voortgegaan ondanks ’n massabetoging buite die Touwsranten-gemeenskapsaal buite Hoekwil. “Ek is gewaarsku om vanaand weg te bly omdat hier onluste en ’n...
Onafhanklike kandidaat verras 2009-06-10
Die Burger
EUGENE GUNNING 09/06/2009 08:10:43 PM - (SA) George. - Alles dui daarop dat die munisipale tussenverkiesing in George-Suid op 24 Junie ’n taai stryd gaan wees. Sedert dit bekend geword het dat mev. Iona Kritzinger as onafhanklike kandidaat gaan staan, word oor dié onbekende kandidaat gegis. Kritzinger (54) en mnr. Eugene von Brandis jr....
‘Kreatiewe oplossings’ nodig terwyl suiwelbedryf onder droogte steier 2009-06-10
Die Burger
TISHA STEYN 09/06/2009 08:12:05 PM - (SA) George. - Suiwelboere in die Suid-Kaap is bekommerd oor die uitwerking van die droogte op die bedryf en word genoop om voer te koop of om koeie te slag of op veilings te verkoop. “Daar is ernstige waterprobleme in die Suid- en Oos-Kaap en van die suiwelboere het al van hul koeie laat slag,” het...
Appèlhof vat raad vas oor vullisverwydering 2009-06-10
Die Burger
PHILIP DE BRUIN 09/06/2009 10:12:08 PM - (SA) Kaapstad. - Geen stadsraad sal toegelaat word om noodsaaklike dienste aan die publiek uit te kontrakteer sonder dat ’n “oop en deursigtige” proses gevolg is nie. Appèlregters L. Mpati, F....
BRIEWE: Taxi’s is veel erger probleem as honde 2009-06-10
Die Burger
09/06/2009 08:05:32 PM - (SA) JAN BEZUIDENHOUT van Panorama skryf: Die klakouse mor oor honde. Wat van taxi’s? My vrou is die afgelope tien dae twee keer...
Military of Brazilian Air Force carry bodies rescued of the frigate Consittuicao of the Brazilian Navy, during search operations of the missing Air France jet, in Fernando de Noronha island airport, off the northeast coast of Brazil Air France vervang vliegtuie se spoedsensors 2009-06-10
Die Burger
REUTERS 09/06/2009 10:58:29 PM - (SA) Parys. – Air France het gesê al sy vlugte wat langafstand- Airbus-straalvliegtuie gebruik, sal onmiddellik met nuwe spoedsensors toegerus word ná die onlangse ramp oor die Atlantiese Oseaan, het ’n vlieëniersunie gister gesê. Die...
 
Brazil's Air Force official Henry Munhoz, shows a photo taken early today with a piece of the Air France 447 flight being recovered from the Atlantic ocean Gesin van SA slagoffer op rampvlug keer gou terug 2009-06-09
Die Burger
ERIKA GIBSON 08/06/2009 09:03:18 PM - (SA) Pretoria. - Die gesin van mnr. Erich Heine, die Suid-Afrikaanse ingenieur wat in die Air France-vliegramp omgekom het, wag in spanning om te hoor of sy oorskot al gevind is. Met meer as 17 lyke wat reeds gevind is, raak dit ’n werklikheid dat...
 
A helicopter of the Brazilian Navy prepares to take off during search operations of the missing Air France jet, in Fernando de Noronha airport, northeast of Brazil, Saturday, June 6, 2009. Ons is geruk, maar het nog hoop, sê ouma 2009-06-07
Die Burger
07/06/2009 08:46:10 PM - (SA) Recife, Brasilië. – Sommige familielede van die 228 passasiers wat aan boord van Air France se vlug 447 was wat in die Atlantiese Oseaan neergestort het, hoop steeds hul geliefdes lewe. Dit, ten...
 
Brawn GP driver Jenson Button of Britain celebrates followed by second placed Red Bull driver Mark Webber of Australia, after winning the Turkish Formula One Grand Prix, at the Istanbul Park Button maak dit ses uit sewe in Turkye 2009-06-07
Die Burger
07/06/2009 09:09:59 PM - (SA) Istanboel. – Die 29-jarige Jenson Button van Brittanje het gister die gaping bo-aan die Formule Een-puntelys verder vergroot, toe hy die Turkse Grand Prix met ’n bykans foutlose vertoning gewen het. Danksy dié sege, Button se vierde agtereenvolgens, het hy nou 61 punte – 26 meer as sy naaste...
 
Britain's Prime Minister Gordon Brown speaks during a joint press conference with Afghan President Hamid Karzai, unseen, at the presidential palace in Kabul, Afghanistan, on Monday, April 27, 2009. Gordon Brown 2009-06-07
Die Burger
07/06/2009 08:32:06 PM - (SA) Die Britse premier, mnr. Gordon Brown, het skaars die herdenking van die Tweede Wêreldoorlogse D-Dag saam met wêreldleiers soos pres. Barack Obama by Normandië...
 
Switzerland's Roger Federer poses with his trophy after defeating Sweden's Robin Soderling in their men's singles final match of the French Open tennis tournament Federer breek Franse Ope-droogte 2009-06-07
Beeld
Keer skeepsreg. . . 'n Emosionele Roger Federer, oomblikke nadat hy Robin Soderling gister in die Franse Ope-eindstryd verslaan het vir sy eerste titel op Roland Garros en die 14de Grand Slam-titel van sy roemryke loopbaan. Foto: EPA...
 
A view of Fernando de Noronha island in northeast Brazil, Friday, June 5, 2009. Brazilian military officials insisted Friday they are searching in the right areas for debris from the Air France Flight Flight ‘Wrakstukke’ nie Airbus s’n 2009-06-05
Die Burger
ERIKA GIBSON 05/06/2009 08:41:15 PM - (SA) Pretoria. - Gerugte en bespiegeling oor wat tot rampvlug 447 van Air France se einde gelei het, was gister al wat momentum gekry het te midde van die bevinding dat “wrakstukke” in die see blote skeepsafval was. Al wat seker is, is dat die vliegtuig Sondagaand sonder probleme van Rio de Janeiro...
 
Switzerland's Roger Federer returns the ball to Argentina's Juan Martin del Potro during a semifinal match of the French Open tennis tournament Roger op drempel van droom 2009-06-05
Die Burger
CHRISTO BUCHNER 05/06/2009 10:13:10 PM - (SA) Johannesburg. - Nog net een oorwinning. Dit is al wat Roger Federer môre nodig het om daardie ontwykende Franse Ope-titel syne te maak en maar slegs die sesde speler tot nog toe te word wat al vier Grand Slam-tennistoernooie wen. Die tweede gekeurde Switser het gisteraand met 3-6, 7-6 (7/2), 2-6, 6-1 en...